Besit en gepubliseer deur Optimi, deel van Optimi Central Services (Edms) Bpk. Impalalaan 7, Doringkloof, Centurion, 0157 info@optimi.co.za www.optimi.co.za
Afgesien van enige billike gebruik vir die doel van navorsing, kritiek of resensie soos toegelaat onder die Wet op Outeursreg, mag geen gedeelte van hierdie boek in enige vorm of op enige manier elektronies of meganies, insluitend fotokopiëring, bandopname, of enige inligtingstoring-en-herwinningstelsel, gereproduseer of versend word sonder die uitgewer se skriftelike toestemming nie.
Die uitgewer dra geen verantwoordelikheid vir die voortbestaan of akkuraatheid van URL’e van eksterne webwerwe of webwerwe van derde partye waarna daar in hierdie publikasie verwys word nie, en waarborg nie dat enige inhoud op sulke webwerwe akkuraat of toepaslik is, of sal bly nie.
Daar is gevalle waar ons nie die kopiereghouer kon kontak of opspoor nie. Die uitgewer is bereid om enige foute of weglatings so gou as moontlik reg te stel indien die saak onder ons aandag gebring word.
Reg.nr.: 2011/011959/07
Wiskunde
Werkboek 3
Kwartaal 3
Graad 2
SAMPLE
Aangepas vir KABV
W Drijfhout H Erasmus
Í4”È-A-MAM-WB03=Î
Inhoudsopgawe
Aktiwiteit 1: Getalname en getalsimbole
Verbind die getalnaam met die getalsimbool.
vyftig
drie-en-vyftig
vyf-en-vyftig
sestig
sewentig
een-en-sestig
vyf-en-sestig
drie-en-sewentig
twee-en-sestig
vier-en-vyftig
agt-en-sewentig
een-en-vyftig
ses-en-sestig
sewe-en-sestig
een-en-sewentig
Aktiwiteit 2: Orden getalle
Skryf groter as of kleiner as tussen die twee getalle. a)
Rangskik die getalle in die eendjies van klein na groot.
Rangskik die getalle in die eendjies van groot na klein.
Aktiwiteit 3: Vermenigvuldiging
Voltooi die volgende:
a) 5 meer as 13 = _____ d) 10 meer as 20 = _____
b) 8 meer as 8 = _____ e) 3 minder as 25 = _____
c) 10 minder as 50 = _____ f) 8 minder as 19 = _____