Wiskunde Werkboek 2 Kwartaal 2 Graad 3

Page 1


Naam: Klas:

Besit en gepubliseer deur Optimi, deel van Optimi Central Services (Edms) Bpk. Impalalaan 7, Doringkloof, Centurion, 0157 info@optimi.co.za www.optimi.co.za

© Optimi

Afgesien van enige billike gebruik vir die doel van navorsing, kritiek of resensie soos toegelaat onder die Wet op Outeursreg, mag geen gedeelte van hierdie boek in enige vorm of op enige manier elektronies of meganies, insluitend fotokopiëring, bandopname, of enige inligtingstoring-en-herwinningstelsel, gereproduseer of versend word sonder die uitgewer se skriftelike toestemming nie.

Die uitgewer dra geen verantwoordelikheid vir die voortbestaan of akkuraatheid van URL’e van eksterne webwerwe of webwerwe van derde partye waarna daar in hierdie publikasie verwys word nie, en waarborg nie dat enige inhoud op sulke webwerwe akkuraat of toepaslik is, of sal bly nie.

Daar is gevalle waar ons nie die kopiereghouer kon kontak of opspoor nie. Die uitgewer is bereid om enige foute of weglatings so gou as moontlik reg te stel indien die saak onder ons aandag gebring word.

Reg.nr.: 2011/011959/07

Wiskunde

Werkboek 2

Kwartaal 2

Graad 3

SAMPLE

Aangepas vir KABV
W Drijfhout H Erasmus
Í7#È-A-MAM-WB024Î

Inhoudsopgawe

Kwartaal 2

Afdeling 1: Getalle, bewerkings en verwantskappe

Week 11

Aktiwiteit 1 Datum: Skat hoeveel items daar is en tel dit dan.

Ek skat: Ek tel: ___________

Ek skat: Ek tel: ___________

Aktiwiteit 2

Skryf die getalnaam langs die getalsimbool.

Getalsimbool

a) 106

b) 133

c) 157

d) 184

e) 200

f) 212

g) 229

h) 250

Aktiwiteit 3

Skryf die getalsimbool langs die getalnaam.

a) Honderd-en-negentien _____

b) Tweehonderd-vyf-en-twintig _____

c) Vierhonderd-twee-en-veertig _____

d) Driehonderd-sewe-en-sestig _____

e) Vyf honderd-vier-en-negentig _____

f) Seshonderd-agt-en-sewentig _____

g) Agthonderd-een-en-negentig _____

Datum:

Getalnaam

Datum:

h) Tweehonderd-twee-en-dertig _____

i) Negehonderd-ses-en-tagtig _____

j) Sewehonderd-en-dertien _____

k) Vyf honderd-en-sewe _____

l) Agthonderd-sewe-en-vyftig _____

m) Driehonderd-en-tien _____

n) Negehonderd-nege-en-negentig _____

Aktiwiteit 4

Datum:

Breek die getalle op. 41 36 80 72 59

Watter

getalle stel die blokkies voor?

Aktiwiteit 5

Datum:

Voltooi die tabel. Breek die getalle op in tiene en ene.

a) 57 b) 29 c) 83

d) 16

e) 44 f) 60

Aktiwiteit 6

Datum:

Gebruik die volgende metodes om tiene en ene bymekaar op te tel of van mekaar af te trek om by die antwoord uit te kom.

58 + 21 = (50 + 8) + (20 + 1) = 70 + 9 = 79

58 – 21 = (50 + 8) – (20 + 1) = 30 + 7 = 37

a) 67 + 22 = ______

b) 34 + 30 = ______

c) 27 + 12 = ______

d) 81 + 18 = ______

e) 53 + 45 = _____

f) 45 + 33 = ______

g) 74 + 15 = ______

Aktiwiteit 7

h) 82 – 61 = ______

i) 76 – 43 = ______

j) 98 – 12 = ______

k) 69 – 48 = ______

l) 47 – 40 = _____

m) 55 – 32 = ______

n) 34 – 21 = ______

Datum:

Daar is 'n makliker manier om die somme te skryf. Skryf die twee getalle onder mekaar.

Aktiwiteit 8

Datum:

Breek die getalle op. Onthou om die honderde ook by te sit.

Watter getalle stel die blokkies voor?

Aktiwiteit 9

Datum:

Jy het reeds van tiene en ene geleer. Probeer nou om honderde ook by te sit.

Aktiwiteit 10

Breek die getalle op in honderde, tiene en ene.

Datum:

a) 118

b) 332

c) 290

d) 457

e) 314

f) 262

g) 103

h) 221

i) 485

Aktiwiteit 11

Datum:

Vul die getalle in wat ontbreek. Kyk mooi of dit honderde, tiene of ene is.

a) 167 = 100 + ______ + 7

b) 289 = ______ + 80 + 9

c) 325 = 300 + 20 + ______

d) 436 = 400 + ______ + 6

e) 192 = ______ + 90 + 2

Aktiwiteit 12

Tel aan.

f) 345 = 300 + ______ + ______

g) 441 = ______ + 40 + ______

h) 287 = ______ + ______ + 7

i) 128 = 100 + ______ + ______

j) 404 = ______ + ______ + ______

435; ______; ______; ______; ______; ______; ______; ______

Tel terug.

500; ______; ______; ______; ______; ______; ______; ______

Aktiwiteit 13

Doen die optelsomme.

a) 100 + 40 + 6 = ______

b) 200 + 30 + 1 = ______

c) 100 + 50 + 7 = ______

d) 400 + 90 + 3 = ______

e) 300 + 60 + 8 = ______

Aktiwiteit 14

Voltooi die getalkombinasies van 30.

Datum:

f) 200 + 70 + 2 = ______

g) 300 + 0 + 9 = ______

h) 100 + 60 + 4 = ______

i) 400 + 20 + 8 = ______

j) 300 + 80 + 0 = ______

Datum:

Aktiwiteit 15

Tel aan in 2's. 378; ______; ______; ______; ______; ______; ______; ______

Tel terug in 2's. 498; ______; ______; ______; ______; ______; ______; ______

Week 12

Aktiwiteit 16

Datum: Metode 3: Breek albei getalle op om die bewerking makliker te maak.

a) 232 + 245 =

243 + 136 = 243 + 136 = (200 + 40 + 3) + (100 + 30 + 6) = (200 + 100) + (40 + 30) + (3 + 6) = 300 + 70 + 9 = 379 Nou moet jy honderde ook bytel.

b) 145 + 354 =

c) 281 + 115 =

d) 325 + 123 =

Aktiwiteit 17

Doen die somme so vinnig as moontlik.

a) 16 + 17 = _____

b) 22 – 15 = _____

c) 34 + 28 = _____

d) 11 + 39 = _____

e) 34 – 26 = _____

f) 24 – 18 = _____

g) 31 + 45 = _____

h) 54 – 27 = _____

i) 45 + 22 = _____

Aktiwiteit 18

die kleinste getal.

Datum:

Datum:

Aktiwiteit 19

Datum:

Metode 3: Breek die tiene en ene op om die bewerking makliker te maak.

156 + 32 = 156 + 32 = 100 + (50 + 6) + (30 + 2) = 100 + (50 + 30) + (6 + 2) = 100 + 80 + 8 = 188

a) 275 + 24 =

b) 357 + 31 =

c) 142 + 43 =

d) 311 + 93 =

Kyk mooi dat jy nie die tiene by die honderde tel nie.

Aktiwiteit 20 Datum: Vul die regte simbool in.

a)

b)

c)

d)

e)

Aktiwiteit 21 Datum:

Aktiwiteit 22

Datum:

Metode 3: Breek een getal op om die bewerking makliker te maak.

323 + 172 =

323 + (100 + 70 + 2)

323 + 100 → 423 + 70 → 493 + 2 = 495

Was dit maklik?

a) 315 + 142 = ____________________________________________

b) 454 + 122 =

SAMPLE

Dink mooi by hierdie som.

c) 254 + 153 = ____________________________________________

Aktiwiteit 23

Voltooi die tabel.

Aktiwiteit 24

Rangskik die getalle van klein na groot.

Datum:

Rangskik die getalle van groot na klein.

Datum:

Aktiwiteit 25

Tel aan in 3's.

423; ______; ______; ______; ______; ______; ______; ______

Aktiwiteit 26

Doen die somme so vinnig as wat jy kan.

a) 70 – 40 = _____

b) 60 + 60 = _____

c) 120 – 50 = _____

d) 30 + 110 = _____

e) 90 – 80 = _____

f) 20 + 130 = _____

Aktiwiteit 27

Datum:

g) 80 + 70 = _____ h) 100 – 40 = _____ i) 160 + 10 = _____

110 – 90 = _____

120 + 60 = _____

130 – 70 = _____

30 + 90 = _____

110 – 80 = _____

100 + 90 = ____

80 – 20 = _____

Weet jy hoe om getalle af te rond?

q) 190 – 50 = _____

r) 60 + 90 = _____

s) 130 – 60 = _____

t) 140 + 10 = _____

u) 90 – 90 = _____

v) 50 + 60 = _____ w) 160 – 70 = _____ x) 90 + 80 = _____ y) 150 – 90 = ____ z) 80 + 60 = _____

Datum:

As ons afronding tot die naaste 10 doen, beteken dit ons kyk of die getal nader aan 20 of nader aan 30 is.

Kies altyd die grootste getal. Hier is dit 30.

En wat gebeur as dit die getal 25 is, wat presies in die middel staan?

Rond die getalle af. a) 23 ___ c) 21 _____ e) 25 _____ b) 28 ___ d) 24 _____ f) 29 _____

• Daaglikse lesse wat maklik is om aan te bied, vir die hele jaar.

• Drie sessies ’n dag wat die verskillende leerareas kombineer.

• Mondelingse, praktiese en Ageskrewe aktiwiteite om nuwe konsepte bekend te stel.

• Volkleur fasiliteerderhulpmiddel, -leerderhulpmiddel en -werkboek vir elke kwartaal.

• Omvattende verduidelikings van konsepte in eenvoudige taal.

• Gebruik in die klaskamer of tuis.

home classroom college workplace

Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.