Gr 11 Engineering Graphics and Design / Ingenieursgrafika en -ontwerp 2

Page 1


Grade 11 • Workbook 2 / Graad 11 • Werkboek 2 Engineering Graphics and Design / Ingenieursgrafika

Owned and published by Optimi, a division of Optimi Central Services (Pty) Ltd.

7 Impala Avenue, Doringkloof, Centurion, 0157

info@optimi.co.za www.optimi.co.za

© Optimi

Apart from any fair dealing for the purpose of research, criticism or review as permitted in terms of the Copyright Act, no part of this publication may be reproduced, distributed, or transmitted in any form or by any means, electronic or mechanical, including photocopying, recording, or any information storage and retrieval system without prior written permission from the publisher.

The publisher has no responsibility for the persistence or accuracy of URLs for external or third-party internet websites referred to in this publication, and does not guarantee that any content on such websites is, or will remain, accurate or appropriate.

There are instances where we have been unable to trace or contact the copyright holder. If notified, the publisher will be pleased to rectify any errors or omissions at the earliest opportunity.

Reg. No.: 2011/011959/07

Ingenieursgrafika en Ontwerp

Ingenieursgrafika en ontwerp

Werkboek

Werkboek 2 (slegs assessering)

Graad 10

Graad 11 KABV-aangepas

Tasks: Course drawings

ENGINEERING GRAPHICS AND DESIGN GRADE 11 TASKS FOR THE YEAR

INSTRUCTIONS

1. All the work of each chapter must be completed first, before the formal task is done.

2. The drawings must ONLY be drawn on the drawing sheets in the Impaq-printed A3 workbook and not with CAD or any workbook other than Impaq’s. The publisher has developed the workbook specifically for Impaq's clients. (RENEWED EVERY YEAR)

3. NO part of the Impaq printed A3 workbook may be reproduced or transmitted in any form or by any means without permission in writing from the publisher. This includes electronic or mechanical, including photocopying, recording, or any information storage and retrieval system. All rights reserved © JP

4. Under no circumstances may the memorandum be seen, used or copied from.

5. Take note:

• Impaq-printed A3 workbook (ONLY provided by Impaq)

• Loosen the drawing sheets and draw the sketches on it.

• NO extra formal task drawing sheets are provided by Impaq.

• The page numbers of each formal task as well as the corresponding study guide pages for reference, are indicated in the table on the right.

Due date Refer to platform for due dates.

Method of assessment Memorandum

Contact Contact the subject specialist at 087 405 2233 or send an email to info@impaq.co.za

Important documentation and proof

Requirements

• Impaq-printed A3 workbook

• HSECC, Engineering Graphics and Design Textbook for Grade 11 CAPS; Johan Engelbrecht. (Study guide)

• Final formal drawing

• Standard drawing equipment for EGD is required to complete the task.

• A non-programmable calculator may be used.

• The study guide may be used for reference.

Additional guidelines

GRADE 11 TASK DESCRIPTION ENGINEERING GRAPHICS AND DESIGN

Sample

• Read the instructions and assignment thoroughly.

• All construction must be shown on the drawings, as well as all calculations where applicable.

• Drawings must be neat and accurate.

• Include the necessary information on the drawings and drawing sheets.

• This is individual work.

Blaai om vir Afrikaanse weergawe.

Take: Kursustekeninge

INGENIEURSGRAFIKA EN

ONTWERP GRAAD 11

TAKE VIR DIE JAAR

INSTRUKSIES

1. Al die werk in elke hoofstuk moet eers afgehandel word voordat die formele taak gedoen word.

2. Die tekeninge moet SLEGS op die tekenvelle in die Impaq-gedrukte A3-werkboek geteken word en nie met ROT (CAD) of enige ander werkboek as die van Impaq nie. Die uitgewer het die werkboek spesifiek vir Impaq se kliënte ontwikkel. (HERNU JAARLIKS).

3. GEEN gedeelte van die Impaq-gedrukte A3-werkboek mag in enige vorm of op enige manier gereproduseer of oorgedra word sonder skriftelike toestemming van die uitgewer nie. Dit sluit elektroniese of meganies in, insluitend fotostaat, opname, of enige inligtingstoor- en herwinningstelsel. Alle regte voorbehou © JP

4. Die memorandum mag onder geen omstandighede gesien, gebruik of van afgeteken word nie.

5. Let wel:

• Impaq-gedrukte A3-werkboek (SLEGS deur Impaq voorsien)

• Maak die tekenvelle los en teken die sketse daarop.

• GEEN ekstra formele taaktekenvelle word deur Impaq verskaf nie.

• Die bladsynommers van elke formele taak, sowel as die ooreenstemmende handleidingbladsye vir verwysing, word in die tabel aan die regterkant aangedui.

Inhandigingsdatum Verwys na platform vir sperdatums.

Metode van assessering Memorandum

Kontak Kontak die onderwysspesialis by 087 405 2233 of stuur ’n epos aan info@impaq.co.za

Belangrike dokumentasie en bewyse

• Impaq-gedrukte A3-werkboek

• HSECC, Ingenieursgrafika en Ontwerp

Leerderboek vir Graad 11 KABV; Johan Engelbrecht. (Handleiding)

• Finale formele tekening

Benodighede

Aanvullende riglyne

• Standaardtekenapparaat vir IGO is nodig om die taak te voltooi.

• ’n Nieprogrammeerbare sakrekenaar mag gebruik word.

• Die handleiding mag gebruik word vir verwysing.

• Lees die instruksies en opdrag aandagtig deur.

• Alle konstruksie moet op die tekeninge aangedui word, asook alle berekeninge waar van toepassing.

• Sketse moet netjies en akkuraat wees.

• Bring die nodige inligting op die sketse en tekenvel aan.

• Dit is individuele werk.

GRAAD 11 TAAKBESKRYWING

INGENIEURSGRAFIKA EN ONTWERP

Vaste liggame (Twee aangrensende gearseerde vaste liggame)

QUESTION:MECHANICALASSEMBLY

Given:

*Theexplodedisometricdrawingofthepartsofa skateboardwheelassembly,showingthepositionof eachpartrelativetoalltheothers

*Orthographicviewsofeachofthepartsoftheskateboard wheelassembly

Instructions:

* * Answer this question on page 2 Draw, to scale 1 : 1 and in third-angle orthographic projection, the following views of the assembled parts of the skateboard wheel assembly:

Asectionalfrontview oncuttingplaneA-A,asseenfrom thedirectionofthearrowshownontheexplodedisometric drawing.Thecuttingplane,whichpassesthroughthe verticalcentrelineoftheassembly,isshownontheright viewofthewheel(part4).

*ALLdrawingsmustcomplywiththeguidelinescontained inthe SANS10111.

NOTE:

*ShowTWOfacesoftheM20nutontheleft.

*ShowTHREEfacesoftheM20nutontheright.

*Theballbearingontheleftmustbedrawnindetail.

*Theballbearingontherightmustbedrawnaccordingto the SANS10111 convention.

*NOhiddendetailisrequired.

Usemarkingrubric p47 ofthe CAPS formulti-view mechanicalworkingdrawings

SKATEBOARD WHEEL

VRAAG:MEGANIESESAMESTELLING

Gegee:

*Dieuitskuif-isometriesetekeningvandieonderdelevan 'nskaatsplankwielsamestelling,watdieposisievanelke onderdeelrelatieftotaldieandertoon

*Ortografieseaansigtevanelkeonderdeelvandie skaatsplankwielsamestelling

Instruksies:

* * Beantwoord hierdie vraag op bladsy 2 Teken, volgens skaal 1 : 1 en in derdehoekse ortografiese projeksie, die volgende aansigte van die saamgestelde onderdele van die skaatsplankwielsamestelling: 'nDeursnee-vooraansig volgenssnyvlakA-A,soos gesienvanuitdierigtingvandiepylwatindieuitskuifisometriesetekeninggetoonword.Diesnyvlak,watdeur dievertikalesenterlynvandiesamestellinggaan,wordop dieregteraansigvandiewiel(onderdeel4)getoon.

*ALLEtekenemoetvoldoenaandieriglynevervatindie SANS10111.

LETWEL:

*ToonTWEEvlakkevandieM20-moeraandielinkerkant. *ToonDRIEvlakkevandieM20-moeraandieregterkant. *Tekendiekoeëllaeraandielinkerkantgedetailleerd. *Tekendiekoeëllaeraandieregterkantvolgensdie SANS 10111 konvensie.

*Geenverborgebesonderhedewordverlangnie.

Gebruikmerkrubriek bl45 vandie KABV vir multi-aansigmeganiesewerkstekeninge

SKAATSPLANKWIELSAMESTELLING

ALLE AFMETINGS IS IN MILLIMETER ALLE ONGESPESIFISEERDE RADIUSSE IS R3.

Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.