Graad 4 Fasiliteerdersgids Wiskunde

Page 27

Eenheid

Stap 3:

1

Fasiliteerdersgids G04 ~ Wiskunde

Kies die grootste getal uit die getalle wat oorbly en skryf dit langs 537 neer.

537; 119

Stap 4:

Herhaal stap 2 en 3 totdat jy al die getalle doodgetrek het.

Wanneer jy klaar is, moet jou versameling as volg lyk:

{537; 119; 65; 25; 2} Jy het die versameling getalle van groot na klein rangskik. Kan jy die volgende versameling van klein

na groot rangskik?

{913; 902; 35; 11; 1} Wenk: Begin deur die kleinste getal te kies en nie die grootste nie. Skryf die antwoord in die blokkie neer.

1; 11; 35; 902; 913

AKTIWITEIT 2 1.

Rangskik die getalle van klein na groot. Vraag

1.1

321 645 256 782 127

127; 256; 321; 645; 782

1.4

65 34 12 47 71

12; 34; 47; 65; 71

1.2 1.3

2.

1.5

56 72 201 114 98

56; 72; 98; 114; 201

527 471 298 638 138

138; 298; 471; 527; 638

147; 274; 355; 568; 724

724 568 147 274 355

Rangskik die getalle van groot na klein. Vraag

Antwoord

2.1

620 541 635 514 623

635; 623; 620; 541; 514

2.4

58 39 44 28 13

58; 44; 39; 28; 13

2.2 2.3 2.5 © Impaq

Antwoord

36 48 21 65 57

65; 57; 48; 36; 21

457 325 147 471 352

471; 457; 352; 325; 147

116; 110; 98; 76; 53

116 98 53 76 110

20


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.