1 minute read

Les 10.1: Heelgetalle

Next Article
LESELEMENTE

LESELEMENTE

Vermenigvuldig en deel van 2-syfergetalle en 3-syfergetalle

2 400 ÷ 60 = 40

2 400 × 60 = 144 000

Daar is baie verskillende woorde wat dieselfde as “optel” en “aftrek” beteken. Dit is baie belangrik dat jy al die verskillende woorde en uitdrukkings ken. Dit gaan jou veral help wanneer jy woordsomme doen.

Optel

• Maak meer • Verdubbel • Wat sal dit saam wees? • Hoeveel meer? • Ook • Voeg by • Die som van • Plus • Vermeerder • Totaal

Aftrek

• Maak minder • Halveer dit • Verminder • Neem weg • Trek af • Die verskil • Minus • Minder as • Hoeveel minder?

Horisontale optel en aftrek deur uitgebreide notasie

Voorbeeld Optel

Aftrek

Onthou om nou af te trek Leen 100 000 Leen 1 000 Leen 100

Afronding

1 tot 4 beweeg af 5 tot 9 beweeg op

0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 10

This article is from: