Graad 6 Handleiding 2/2 Wiskunde

Page 15

Handleiding 2/2 G06 ~ Wiskunde

Eenheid

10.0

Vermenigvuldig en deel van 2-syfergetalle en 3-syfergetalle 2 400 ÷ 60 = 40 2 400 × 60 = 144 000

Les 10.1: Heelgetalle Daar is baie verskillende woorde wat dieselfde as “optel” en “aftrek” beteken. Dit is baie belangrik dat jy al die verskillende woorde en uitdrukkings ken. Dit gaan jou veral help wanneer jy woordsomme doen. Optel • • • • • • • • • •

Maak meer Verdubbel Wat sal dit saam wees? Hoeveel meer? Ook Voeg by Die som van Plus Vermeerder Totaal

Aftrek • Maak minder • Halveer dit • Verminder • Neem weg • Trek af • Die verskil • Minus • Minder as • Hoeveel minder?

13

© Impaq


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.