1 minute read

Eenheid 2: Skale

Next Article
Leselemente

Leselemente

Eenheid 1 Eenheid 2

Skale

Leerdoelwitte

Ná jy hierdie eenheid voltooi het, moet jy die volgende kan doen:

● Konsep van skaal verstaan en kan toepas. ● Identifiseer verskillende groottes kaartskale. ● Weet wat ’n lynskaal is en hoe om dit te gebruik. ● Weet wat ’n woordskaal is en hoe om dit te gebruik. ● Reguitlynafstande tussen stede op ’n Suid-Afrikaanse en wêreldkaart meet.

Inleiding

In hierdie eenheid gaan ons met skaal werk. Skaal is baie belangrik vir kaartwerk. ’n Plek wat byvoorbeeld 5 km ver is, kan onmoontlik op ’n A4-papier geteken word. Daarom gebruik ons skaal om vir ons ’n voorstelling te maak. Die gebruik van skale maak die regte wêreld “kleiner” sodat ons dit op ’n kaart kan sien.

Skaal

Belangrike terminologie

Wenke

Onthou, ons gebruik skaal om ons te help om die regte wêreld kleiner te maak. Voorwerpe wat in die regte wêreld voorkom, sal ook kleiner voorkom. Daarom word simbole en kaarttekens gebruik. Hierdie simbole word gewoonlik baie duidelik op ’n kaart in ’n klein blokkie aangetoon. Dit word die sleutel van die kaart genoem.

This article is from: