
1 minute read
ASSESSERINGSVEREISTES
ASSESSERINGSVEREISTES
Die volgende program vir assessering word aanbeveel: Kwartaal 1 Geskiedenis Projek Kwartaal 2 Kwartaal 3 Geografie Geskiedenis Geografie Geskiedenis Opdrag Opdrag + Junie-eksamen Opdrag + Junie-eksamen Kwartaal 3-toets Deurlopende assessering 75% Geografie Kwartaal 3-toets Kwartaal 4 Geskiedenis Novembereksamen Novembereksamen Geografie Novembereksamen 25%
Die projek word duidelik in die portefeuljeboek omskryf. Take kan die volgende insluit: • Verskaf kort antwoorde op vrae • Skryf paragrawe • Doen navorsing en skryf ’n kort verslag • Lees en som op • Luister en maak aantekeninge • Teken waarnemings aan • Beantwoord vrae (korter en langer antwoorde) • Stel vrae • Voltooi vraag- en antwoordbladsye • Tekeninge met byskrifte • Pas, sorteer, lys, beskryf en vergelyk tekste, grafieke, kaarte, foto’s, prente • Maak verbindings tussen oorsake en gevolge • Identifiseer ooreenkomste en verskille • Lees, voltooi en/of teken kaarte • Verwerk data • Vind en/of werk met bronne • Vergelyk kruisverwysings en inligting • Gee ’n verduideliking • Identifiseer en bespreek vraagstukke • Maak ’n model, plakkaat of grafiek • Interpreteer foto’s en gee byskrifte