
1 minute read
Hersieningsoefening
Hierdie oefening dek die hele eenheid.
Hersieningsoefening
1. Voltooi die tabel deur die verskillende vervoermiddels – rytuie, waens en koetse – met mekaar te vergelyk. Voertuie Aantal wiele Soort diere wat gebruik is om die voertuig te trek Is dit gemaak om mense, goedere of albei te vervoer?
Rytuie Twee Donkies, perde Goedere Waens Vier Osse Mense en goedere Koetse Vier Perde Mense
(12) 2. Noem enige drie diere wat as vervoermiddels gebruik is. Enige drie van die volgende: donkies, perde, beeste, olifante, kamele (3)
3. Beskryf in twee of meer sinne waar die tiekiewawiel, of in Engels die penny-
farthing, se naam vandaan gekom het. Die fiets se voorkoms het oorsprong gegee aan die naam. Die voorwiel was groter en is vernoem na die pennie. Die agterste wiel was kleiner en is vernoem na die oortjie, maar het in werklikheid meer gelyk na die tiekie. (3)
4. Noem enige twee moderne landvervoermiddels. Enige twee van die volgende
is aanvaarbaar: Perde, motors, motorfietse, fietse, trokke, taxi’s en vierwielmotorfietse. (2)