Grade 4 Handleiding Sosiale Wetenskappe Geografie

Page 10

Fasiliteerdersgids G04 ~ Sosiale Wetenskappe: Geskiedenis

garing” van die begin tot vandag volg. Stel na elke les ’n tydlyn op; dit is dalk ’n goeie idee om so gou as moontlik hiermee te begin.

VOORWOORD Hierdie gids is slegs vir die fasiliteerder se gebruik tesame met die handleiding vir Geskiedenis Graad 4. Van die aktiwiteite se antwoorde word hierin verskaf, alhoewel sommige aktiwiteite nie vasgestelde antwoorde het nie. In daardie geval word dit duidelik uiteengesit onderaan die aktiwiteit. Probeer om waar moontlik eers ’n gesprek met leerders te hê oor die les voor julle begin. Gesels in die algemeen oor die onderwerpe om leerders se bestaande kennis te toets. Aanvanklik kan dit dalk nodig wees om leidende vrae te vra om hulle belangstelling te prikkel. In sommige gevalle sal daar ’n inleiding wees oor sekere van die onderwerpe, brei asseblief waar moontlik daarop uit.

© Optimi

8


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.