Fasiliteerdersgids G04 ~ Sosiale Wetenskappe: Geskiedenis
ASSESSERINGSVEREISTES Die volgende program vir assessering word aanbeveel: Kwartaal 1 Geskiedenis Projek Geografie Opdrag Deurlopende Kwartaal 2 Geskiedenis Opdrag + Junie-eksamen assessering Geografie Opdrag + Junie-eksamen 75% Kwartaal 3 Geskiedenis Kwartaal 3-toets Geografie Kwartaal 3-toets Kwartaal 4 Geskiedenis Novembereksamen Novembereksamen 25% Geografie Novembereksamen Die projek word duidelik in die portefeuljeboek omskryf. Take kan die volgende insluit: • Verskaf kort antwoorde op vrae • Skryf paragrawe • Doen navorsing en skryf ’n kort verslag • Lees en som op • Luister en maak aantekeninge • Teken waarnemings aan • Beantwoord vrae (korter en langer antwoorde) • Stel vrae • Voltooi vraag- en antwoordbladsye • Tekeninge met byskrifte • Pas, sorteer, lys, beskryf en vergelyk tekste, grafieke, kaarte, foto’s, prente • Maak verbindings tussen oorsake en gevolge • Identifiseer ooreenkomste en verskille • Lees, voltooi en/of teken kaarte • Verwerk data • Vind en/of werk met bronne • Vergelyk kruisverwysings en inligting • Gee ’n verduideliking • Identifiseer en bespreek vraagstukke • Maak ’n model, plakkaat of grafiek • Interpreteer foto’s en gee byskrifte
© Optimi
6