Advertisement
![The "Manna Tydskrif" user's logo](http://photo.isu.pub/mannamagazine/photo_large.jpg)
Share Public Profile
Manna Tydskrif
Is jy opsoek na 'n tydskrif wat nie gaan oor lipstiffie, celebrities of resepte nie? MAAR 'n Tydskrif wat vir jou geestelike waarheid bring? 'n Tydskrif wat jou leer oor die krag van geloof? 'n Tydskrif waar jy meer lees oor God as oor mense? Soos God Manna uit die hemel aan sy volk gegee het om hulle mage vol te maak, gee hy jou Manna uit die hemel om jou gees te voed.