2 minute read

Is Vrymesselary Steeds Van Toepassing?

Die slegste ding aangaande die basiese beginsels van Vrymesselary is dat hulle nie baie verander nie. En die goeie ding aangaande die basiese beginsels van Vrymesselary is dat hulle nie baie verander nie.

Deur Agb Br Freddie Diener, APGM, GLSA Noordelike Afdeling

Advertisement

Die basiese beginsels en doelwitte van Vrymesselary is vandag net so toepaslik soos dit vir ons voorouers was, en hierdie basiese beginsels en doelwitte is verseker net so nodig vandag soos wat hulle vir ons ouers was.

woonbuurte, kerke, en plaaslike regerings betrokke te raak.

Om goeie mans beter mans te maak

Vrymesselary was nooit bedoel om ‘n toevlugsoord vir gevalle mans te wees, wat hervorming nodig het nie. Dit red nie siele nie, genees nie alkolisme nie, hervorm nie afgedwaalde mans nie, of om geldverduisterende hoofde van maatskappy weer op die pad van eerlikheid te plaas nie. Die feit is dat die reëls en gebruike was spesifiek ontwerp, om sulke mans uit te hou. heel basiese vlak af te breek, bied Vrymesselary sy lede ‘n veilige

Vrymesselary het nog altyd hoë standaarde vir hulle lede en kandidate gehad.

Opbou van selfvertroue

Die losie verbind u met ‘n klein groepie mans van verskillende lewensvlakke en help u om hulle op ‘n persoonlik basis te leer ken. Die uitvoering van seremonies bied die lede selfvertroue en oorheersende filosofie van Vrymesselary behoue by.

ondervinding, om in die openbaar te kan praat, en op dieselfde tyd word hulle aan tradisies blootgestel wat oor duisende jare strek.

Bevordering van broederliefde

Die Vrymesselaars se seremonies is daar om manne van uiteenlopende agtergronde en van oral in die wereld bymekaar te bring deur die gedeelde ondervinding wat in die tempel plaasvind. Vrymesselary bring mans saam wat andersins miskien nooit mekaar sou ontmoet het nie en dit strek oor alle sosiale, ekonomiese, goddienstige en politieke verskille wat

Betrokkenheid in gemeenskap

Vrymesselary moedig hulle lede aan om meer betrokke te raak in hulle gemeenskap. Dit moedig Vrymesselaars aan om vrywillig dienste aan te bied, skenkings te maak, en om in hulle

Opsoek na die waarheid

Losies is nie ‘n kerk en Losie vergaderings en rituale is nie bedoel om kerk bywoning te vervang nie. Vrymesselary moedig lede aan om meer pro-aktiewe rolle in hul geestelike gemeenskap te vul.

Verskaf tydlose beginsels

Die beginsels van Vrymesselary is eenvoudig. Om dit na die plek waar hulle vir ‘n wyle kan wegkom van die konflik en stryd van die buite wereld, terwyl die onderwerpe, wat onmin tussen mense kan laat ontstaan, buite die Losie se deur gelaat word.

Vrymesselary het nog altyd gestreef om by die veranderende behoeftes van sy lede aan te pas, terwyl die karakter, norme en ondervind mag word.

Graag wil ek ook gesien word as iemand wat altyd omsien na die Engelse lede van ons Aloue Orde en haal dus ‘n gesegde van Nelson Mandela aan wat ek uiters toepaslik vind aangaande leierskap wat deur ons as Vrymesselars toegepas behoort te word: “Leadership is about giving people hope and giving them a vision.”

Three Candles

Three candles burn in darkened room, Three candles lighting the Sacred Book The square and compasses, the level and the plum. While round about the neophyte, The brethren stand and vow to keep Him company upon the journey East In quest of wisdom and a caring heart. For the call is out for builders by the line and rule, To build on earth a house of light Adorned with love and human dignity.

This article is from: