01 april 2018

Page 1

01 April 2018

Die erediens word gelei deur Dr. Stefan Stassen Teks Joh. 20:1-18 Deurkollekte vandag: Indaba

Wyk

Vir voorbidding

Kontakno

® ® ® ®

Help ons besluit aan wie ons vanuit die erediens ‘n ruikertjie moet stuur

·

· Kantoorure Wo—Vry 09:00—12:00 - Tel no 016 364 1484 / 082 577 1546 Erna Klynhans (koster) · — ·

· ·

-

-


Sondag 01 April a MITS (musiek, IT & Sang) — 07:00 - die voorsang en diens liedere word in plek gekry vir vanoggend se diens. a Gebed bediening—08:45 in die gebed kamer. Enigiemand wat graag wil saam bid, is welkom om by ons aan te sluit. a Kruisverwysing—18:00 by NG Meyerton. Die tema verskil elke week. Na die tyd is almal welkom vir koffie in die konsistorie

Vrydag 06 April a Aksie Dienmekaar—kontak Nico vir info — 082 822 0485 vir die hengeluitstappie

Sondag 08 April a MELAS—na die diens soos gereël. Sondag 22 April a Doop—Beplan om te doop? Reël asb. betyds (VOOR 1 April!) met die kantoor

Dawie Dreyer C2 081 383 4115

Sherise venter B1 Zandré v Antwerpen D3 082 044 9541 083 790 4125

Mathilda Theron C6b 082 572 8754

Jaqueline Thompson E1 072 823 8566


Rorke Kok E4 083 578 7773

Rosa Mostert C2 082 574 0919

Thania vd Berg D1 081 300 0454

Danie Vermeulen D7 083 995 4335

Gideon Gerber E5 081 768 4971

André Terblanch♪0 D3 079 882 7133

Maileene Dreyer C2 083 261 8576

Nadeska Kostanjevec C8 076 444 2522

Jaco Germishuys B5 082 677 0165

Aletta Jv Vuuren C4 072 050 8564

‘n Vreugdevolle lewensjaar

word jou toegebid vir

2018 nms Kerkraad & Aldine Oosthuyzen E4 083 626 9191

Karlien vd vyver C2 083 443 1235

Admin Bestuur.

Vier jou doop verjaarsdag só: * Gesinslede gee geskenke met geestelike inslag; * Blaai deur foto album en vra jou ouers uit oor jou doop geleentheid, wie daar was, wat jou naam beteken, wat spesiaal was die dag. * Doop jou vingers in ‘n bietjie water. Druk jou nat vingers teen jou voorkop. Onthou daarmee dat God jou eerste gekies het en liefhet.

* Het jy al die Here in jou lewe toegelaat? Het jy Hom al genooi om jou Verlosser te wees? Lees gerus Joh.3:16 en 1:12.


Produkte word elke 2de Sondag per SMS versoek. Indien jy meer as dit kan bybring, baie dankie! Ons stuur nie Oesfeeslyste uit nie (daar is wel koevertjies by die I-toonbank beskikbaar vir kontantbydraes). Daar is te min wyksleiers om by elke gesin gereeld te gaan draai. Ons beskou ons lidmate as vrywilliglik hier en neem dus daarmee saam aan dat hulle harte oop is vir ons gemeente en haar funksies. Daarom plaas ons slegs die produkte wat benodig word en glo en vertrou die Heilige Gees sal met elkeen werk om te gee/help waar en wat hy/sy kan.

Die volgende produkte word per tafel benodig:





-


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.