01 Aug 2021

Page 1

01 Aug 2021

Die erediens word gelei deur Prediker: Dr. Sampie van Vuuren Teks: Romeine 5:1 - 11. Tema: God se tyd is altyd die regte tyd 1. Nou teenoor toe 2. Die sleutel tussen die twee. Dankoffers word by die deure ingeneem:

Vir voorbidding

Wyk

x x x x

x

Help ons besluit aan wie ons vanuit die erediens ‘n ruikertjie moet stuur

·

· Kantoorure Di & Vry 09:00—12:00 - Tel no 016 364 1484 / 082 539 0342 Corrie Louw (koster) · — ·

· ·

-

-


Sondag 01 Aug a Erediens — word gelei deur dr Sampie van Vuuren. Bevestiging van kerkraadslede

Maandag 02 Aug a Gebedsgroep 07:00 In die konsistorie—enigiemand welkom

Vrydag 06 a Jeug—18:30 In die kerksaal—almal welkom! Kontak Johan Venter indien jy ‘n vervoerprobleem het—082 410 7661.

Sondag 08 Aug a Erediens — word gelei deur ds John Myers. Maandag 09 Aug a Gebedsgroep 07:00 In die konsistorie—enigiemand welkom Vrydag 13 Aug a FK—09:00 in die kantoor. Ouderlinge / blokleiers word versoek om asseblief die vergadering bywoon. Enigiemand anders wat wil inskakel, is baie welkom. a Jeug—18:30 In die kerksaal—almal welkom! Kontak Johan Venter indien jy ‘n vervoerprobleem het—082 410 7661.



‘n

Vreugdevolle lewensjaar word jou toegebid vir 2021 nms Kerkraad & Admin Bestuur.

Vier die dag wat die Here JOU gekies het as Syne!.

Ds. John Myers is beskikbaar indien u behoefte het om met ‘n predikant gesels. Kontak hom gerus op 076 457 8693 Ds. John


Baie welkom by ons! Soek gerus vir Tommie of Corrie Louw by die inligtingstoonbank op vir ‘n vorm om u attestate aan te vra, skakel die kerkkantoor Dinsdag—016 364 1484 of vir Louise 082 821 7493. en Corrie Louw Indien u ‘n vorm geneem het, onthou asseblief om dit weerGemeente inTommie te handig sodat bestuurder / Koster ons by u kan kom kuier.

Baie welkom, Reinhard Harmse, (E4) by ons familie gemeente. Dankie dat jy alreeds ingeskakel het by die klank (MELAS—Musiek, Erediens, Leer– en Aktuele Sake) en jou talente en gawes aanwend tot die uitbreiding van ons Here se Koninkryk!


-

¨ ¨ ¨ ¨

¨ ¨ ¨

-

-


-

-

-


j -

Neem asseblief kennis dat die kerk nou oor kaart fasiliteite beskik. Dankoffers kan dus gedurende kantoorure met u bankkaart betaal word. Die bankbesonderhede verskyn op p1 vir direkte inbetaling. Daar is ook ‘n na-ure gleuf in die muur van die kantoor aan Villette straat se kant. Maak net seker u druk die koevertjies mooi diep in. Die kerk se finansies is op die stadium beroerd. Ons sukkel om ons verpligtinge na te kom, veral omdat ons nie dienste kan hou nie. Ons vra dus elke lidmaat wat nog nie ‘n bydrae gelewer het nie, om selfondersoek in te stel en by die Here te hoor wat Hy van u verwag.


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.