01 okt 2017

Page 1

01 Oktober 2017

Die erediens word gelei deur Dr. André du Toit Teks Rom 12:1-3 Deurkollekte vandag: Huis Meyerton

Wyk

Vir voorbidding

Kontakno

® ® ® ® ® Help ons besluit aan wie ons vanuit die erediens ‘n ruikertjie moet stuur

·

· Kantoorure Wo—Vry 09:00—12:00 - Tel no 016 364 1484 / 082 577 1546 Erna Klynhans (koster) · — ·

· ·

-

-


Sondag 01 Oktober a MITS (musiek, IT & Sang) — 07:30 - die voorsang en diens liedere word in plek gekry vir vanoggend se diens. a Kinderkerk: neem kennis dat die kinderkerk gesluit is gedurende skoolvakansies. a Gebed bediening—08:45 in die gebed kamer. Enigiemand wat graag wil saam bid, is welkom om by ons aan te sluit. a Biddag vir Jode & Bejaardes

Vrydag 06 Oktober a Aksie Dienmekaar — 10:00. Is jy 60 en ouer, maar voel nog 21? Kom skakel gerus by ons in!

Jan Pelser C1 082 484 4483

Bernardus Fourie C2 082 792 7531

Wynand Kilian A3 082 416 5716

Rouxné Bothma D1 083 765

Fanie vd Vyver C2 082 924 6074

Aiden vd Westhuizen D5 082 309 6974

Kate Davis E2 064 792 6260

Liesl Oosthuizen A3 083 415 0398


a

Louis

Almarie

a —

Ian

Johan Schutte E4 071 512 3012

Maileene Dreyer C2 Andrea Judeel C6b Deon Kriel E6 083 261 8576 083 337 5976 083 354 2939

Rialese Venter B1 082 044 9493

Vier die dag waarop die Here JOU gekies het!


-

-


— —

— —

— -


Hierdie is die 10de pamflet in die reeks van pamflette wat CLF ter viering van die Reformasie 500 uitgee en is beskikbaar in Afrikaans en Engels. Hierdie pamfletonderwerpe word ook maandeliks op CLF se gratis slimfoon toep gelaai, indien u verkies om dit elektronies te bekom (beskikbaar op Google Play en iStore).

Geagte Dominees/Kerkraad, REFORMASIE 500: LAAT DIE KLOKKE BEIER! Die viering van 500 jaar sedert die kerkhervorming is vir al ons kerke en geloofsgemeenskap ‘n geweldig belangrike mylpaal. Pretoria FM as radiostasie het in sy kwarteeu van bestaan ‘n netwerk van samewerking met Suid-Afrikaanse kerke in die gereformeerde tradisie opgebou en vir ons is die viering van die Reformasie ook ‘n baie groot geleentheid tot dankbaarheid en getuienis. Pretoria FM wil daarom op 31 Oktober 2017 op ‘n baie besondere manier bydra tot die viering van die Reformasie se 500 jarige bestaan en gang. Tereg is die hoop en vertroue op en in Christus alléén, genade alléén, die Woord alléén, geloof alléén en alle eer aan God iets wat feesvreugde wek. Ons beskou dit as deel van ons roeping om met dankbaarheid en met die middele tot ons beskikking die boodskap van die Reformasie te deel en het verskeie programme geïnisieer. Van die programme word Oktobermaand uitgesaai. Ondermeer ‘n reeks waaraan meewerkende kerke se kerkhistorici aspekte van die Reformasie bespreek en op 29 Oktober 2017 word die gesamentlike herdenkings erediens direk vanaf die NG Kerk Universiteitsoord, Pretoria uitgesaai. Ons wil u gemeente daarom ook nooi om verder in die vreugde van die feesjaar te deel deur op 31 Oktober 2017, om 6:59 vm deel te neem aan die lui van u kerk se kerkklokke. Ons wil graag soveel as moontlik kerke regoor Suid-Afrika uitnooi om aan hierdie projek deel te neem. Hierdeur wil ons aan die gemeenskaplikheid van ons geloofskat


gestalte gee en oor die lengte en breedte van ons land en sy mense hoop en geloof laat beier. Indien u gemeente instem tot deelname aan die landwye projek, laat weet ons asb per e-pos by linda@pretoriafm.co.za van u voorneme om dit te doen. Ons sal graag in die aanloop tot die geleentheid op 31 Oktober erkenning aan gemeentes op die lug gee wat gaan deelneem. Ons verneem dus graag van u. Met dank en seĂŤn toegewens, Dr Christo Pretorius (VDM) Uitvoerende direkteur: Godsdiensprogramme en Gemeenskapsontwikkeling: Pretoria FM

Ageism refers to deep-rooted negative beliefs about older people. It is in the same class as sexism en racism, an attitude and belief based on prejudice. Here is a short video on ageism. It can be difficult to see the full impact of stereotypes. Evidence shows how negative stereotypes about ageing can become self-stereotypes. We can end up behaving according to our internalised stereotype, fulfilling our own prophesies of ageing. So, what strategies can we use to combat ageism, both within ourselves and from others?


1. See the person and not the age Check your own prejudices and question whether you are making assumptions about your own or others’ abilities based on age.

2. Seek to engage with people at least 20 years older or 20 years younger than you Check yourself for prejudices as you chat, and dismiss these thoughts in favour of openness and a willingness to discover more about the person than their age.

3. Challenge negative stereotypes Call out any discrimination you might come across.

4. Check your language Do you use phrases like “back in my day” or “when I was in my prime”? Frame these expressions more positively (e.g. When I was in my 20s) rather than referring to yourself as a lesser person than when you were younger.

5. Be proud of getting older Acknowledge the reality that most older adults live well and independently. Only 5% of adults over 65 live in nursing homes or other forms of assisted living (United States Census Bureau, 2014). – Prof Sabina Brennan is a Research Assistant Professor in Psychology at Trinity College Dublin. (Met dank en erkenning aan NG Oos-Kaapland se Grens.Pos van 18 Mei 2017)


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.