02 april 2017

Page 1

02 April 2017

Vandag se diens…. Die erediens word gelei deur Ds. Francois van Zyl Skriflesing Deurkollekte vandag: Indaba

Lief en leed Wyk D3

Vir voorbidding

Baie geluk aan Johan & Rosaline Higgs wat

Kontakno: 082 843 1220

Saterdag hul 51st huweliksherdenking vier!

Bid asseblief vir ons land.

Help ons besluit aan wie ons vanuit die erediens ‘n ruikertjie moet stuur

Blok Diensbeurte Sondag 02 April Blok D / Sondag 09 April Blok E

Kom ontmoet nuwe vriende oor ‘n koppie tee/koffie/rooibos!  Amptelik:

ngmtonoos@vodamail.co.za / www.ngmtonoos.co.za

 Kantoorure Wo—Vry 09:00—12:00 - Tel no 016 364 1484 / 073 386 7711—Lambertus Blom (koster)  Bankbesonderhede: ABSA Tjekrek no 510-580-036 Tak—Meyerton  Leraar: Konsulent: Kapl. Christman Krige 083 655 9783

 Gemeente Bestuurder: Tommie Louw 082 899 5095  Ngkerk-Meyerton-Oos 1


Byeenkomste die week Sondag 02 April  MITS (musiek, IT & Sang) — 07:30 - die voorsang en diens liedere word in plek gekry vir vanoggend se diens.  Gebed bediening—08:45 in die gebed kamer. Enigiemand wat graag wil saam bid, is welkom om by ons aan te sluit.

Sondag 09 April  Palmsondag!! Onthou om ‘n palmblaar te bring!  MITS (musiek, IT & Sang) — 07:30 - die voorsang en diens liedere word in plek gekry vir vanoggend se diens.  Gebed bediening—08:45 in die gebed kamer. Enigiemand wat graag wil saam bid, is welkom om by ons aan te sluit.

Neem eienaarskap van JOU gemeente en skakel in!

Doop verjaarsdae So 02

Dawie Dreyer D3 081 383 4115

Zandré v Antwerpen D3 083 790 4125

Sherise Venter B1 082 044 9541

Wo 05

Do 06

Matilda Theron C6b 082 572 8754

Jaqueline Thompson E1 083 447 7688

Vier jou doop verjaarsdag só:  Gesinslede gee geskenke met geestelike inslag;  Blaai deur foto album en vra jou ouers uit oor jou doop geleentheid, wie daar was, wat jou naam beteken, wat spesiaal was die dag.

 Doop jou vingers in ‘n bietjie water. Druk jou nat vingers teen jou voorkop. Onthou daarmee dat God jou eerste gekies het en liefhet.

 Het jy al die Here in jou lewe toegelaat? Het jy Hom al genooi om jou Verlosser te wees? Lees gerus Joh.3:16 en 1:12.

2


Geluk elke verjarende!! So 02. —Sa 08 Apl So 02

Gideon Gerber E5 081 768 4971

Ma 03

Danie Vermeulen D7 083 995 4335

Sonja Blom C1 083 612 2042

Do 06

Nadeska Kostanjevec C8 076 444 2522

Vr 07

André Terblanché D3 079 882 7133

Phillip Cox C1 073 859 8118

Do 06

Wo 05

Maileene Dreyer D3 083 261 8576

Wo 05

Jaco Germishuys B5 082 677 0165

Sa 08

Alettta Jv Vuuren D1 072 050 8564

Aldinie Oosthuyzen E4 083 626 9191

‘n Vreugdevo e lewensj r word jou

toegebid vir 2017 nms

Kerkr d & Admin Bestuur. Karlien vd Vyver D3 083 443 1235

Ben Viljoen A4 060 386 5796

André Jordaan DEW 083 632 0735

Bybelskool—ds. Francois Ons vra om verskoning dat sommige van ons lidmate by Olyfdal opgedaag het en daar niemand was om die Bybelskool aan te bied nie. Indien u enige navrae rondom die datums vir die Bybelskool het, skakel asseblief vir ds. Francois—082 457 7794

3


Aksie Dienmekaar verrys weer! Nico van Eeden het homself beskikbaar gestel om weer lewe in Aksie Dienmekaar te blaas. Alle senior lidmate (60 en ouer) wat dus op ‘n gereelde basis bymekaar wil kom met mense van hul eie portuur, is welkom om Vrydag

7 April om 10:00 by hom in die

saal te kom aansluit. Verskeie interessante dae word beplan. Skakel Nico gerus vir meer inligting!

Paaswandeltuin Die kerkraad het dit goedgedink om hierdie jaar die Paaswandeltuin NIE aan te bied nie. Ons het egter ‘n opkomende sanger wat DV Vrydag 14 April om 19:00 in die kerk sal optree. Moet dus nie Juan Diedericks se lieflike stem misloop nie! Volgende jaar sal die Paaswandeltuin weer aangebied word waar die ander twee gemeentes ook betrokke sal wees. Die sonsopkoms diens vind egter wel nog plaas op Sondag 16 April om 06:00 op die plaas van Marius & Erika Serfontein. Aanwysings sal op die pad wees (Heidelberg pad) OF gebruik die koördinate vir jou GPS: -26.558937, 28.069615

4

Nico 082 822 0485


Nuwe lidmate Baie welkom aan:

Gideon Sr

Gideon Jr

Jacques

Gideon, Hannetjie, Gideon jr. En Jacques Gerber (Strydom str. 31, Buyscelia, E5) van Kerk tussen die Mielielande.

Johan Sr

Tiaan

Hannetjie

Mienkie

Zellemarie

Johan Jr

Tanya

Zené

Johan, Mienkie & Johan jr. Schutte, Tanya van Niekerk en hul kleinkinders Tiaan, Zellemarie en Zené (Woonstel 24, Rand Water, Zuikerbosch, E4) vanaf Drie Riviere-Oos.

Hoop julle sal gou inskakel by die bediening waar julle die Here voluit kan dien met die gawes en talente wat Hy aan julle gegee het!

5


Verkiesing van Kerkraadslede Op die Kerkraadsvergadering gehou op Sondag 26 Maart 2017 is verkies tot die kerkraad: As voorsitter van Bates, Eiendomme & Terrein (BET) : Hennie van Loggerenberg

Bevestiging van hierdie lede vind DV plaas op 23 April 2017 Die Woord se vereistes: 1Timoteus 3:2-12 & Tit 1:6-11

Hennie

Elke lidmaat IS betrokke in die verkiesing van kerkraadslede: Die rede waarom die name aan die gemeente deurgegee word, is sodat hierdie verkose lede se leer en lewenswandel geweeg en deurbid kan word deur die lidmate van die gemeente. Hierdie verkose lede is dikwels bekend buite om die kerklike lewe.

As voorsitter van Uitreike, Sending & Evangelisasie (USE): Ann Peters

Ann As voorsitter van Aksie Dienmekaar: Nico van Eeden

Daarom moet gelowiges saam voor die Here gaan stil word, om te hoor of die kerkraad die regte keuse gemaak het. HOE is lidmate betrokke? Kyk na die verkose persone se lewenswandel —lééf hul werklik en opreg hul geloof in Jesus uit.

Nico

MOos nou ook op WhatsApp! Om makliker kommunikasie tussen lidmate en die kantoor te bewerkstellig, het ons nou ook ‘n WhatsApp nommer vir die gemeente.

082 993 7218. Stoor dus die nommer op jou foon / tablet en gesels saam! 6


Angus Buchan Goeie dag almal op 22 April buite Bloemfontein gaan Suid Afrikaners saam voor God staan en bid vir ons land en om vir God en die wêreld te wys waar ons geloof en vertroue lê. Om dit so maklik moontlik te maak vir soveel moontlike mense het ons die volgend opsies vir ander Christene wat ook voel “ IT’S TIME “om deel te word van die oplossing.

oornag voor hulle terug ry is akkomodasie soos by opsie 1 Ook beskikbaar teen R310.00 per persoon. Dit moet egter teen Maandag 27 Maart bevestig word ASB Kontak: Casper Muller 073 756 5994 Opsie 3

65 sitplek Van Wyk bus sal ook vroeg Opsie 1 20 sitplek bussie vertrek Saterdag 22 April vroeg uit Meyerton na die biddag. Na afloop oornag almal by ‘n kampterrein wat bed, beddegoed, badkamers en kombuis geriewe insluit en Sondag oggend ry ons terug.

Saterdag vertrek en na afloop weer terugkeer na Meyerton teen R250.00 per persoon. Kontak: Louise 082 921 4666 Opsie 4 Luukse toer bus vertrek ook vroeg oggend en kom die selfde dag terug teen R360.00 per persoon.

Daar is nog 9 sit plekke beskikbaar teen R500.00 per persoon wat vervoer en slaap plek insluit.

Veilige parkering vir voertuig by vertrek punt tot en met terug keer van die bus.

Kontak: Casper Muller

Kontak: Jackie 072 096 7069

073 756 5994

Opsie 5 Opsie 2 Vir die mense wat self wil ry en wil

Jy gryp die kans aan om op te staan vir jou God, steur jou nie aan die 7


wêreld se lawaai en protes nie en luister na God se stem. Klim in jou kar, ry deur, word verander, ry terug en verander die wêreld. Let wel: Vertrek tye, plekke en logistiek sal nader aan die datum deur gegee word.

Hulp met databasis Ons het ’n redelike aantal vakante wyke waar niemand van die kerkraad jou mag besoek nie. Wil jy nie asseblief help om ons databasis so korrek moontlik op datum te bring nie? Gaan registreer as ’n Winkerkonline gebruiker en kry so toegang tot jou gesin se inligting. So kan jy self die nodige veranderinge (veral wanneer daar van ’n selfoonnommer verander word), aanbring en kan ons makliker met jou kommunikeer. Volg hierdie skakel om te sien hoe om te registreer: http:// www.winkerkonline.co.za/wol_swf.htm Moenie oor die Winkerk program self bekommerd wees nie, ons sal dit in die kantoor hanteer. Solank jy net registreer en kyk of jou en jou gesin se inligting korrek is. Ons het WERKLIK elkeen se hulp hiermee nodig!! 8


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.