02 Aug 2020
Die erediens word gelei deur FEBA radio Teks: Matt. 12:21 Tema: Hoop Dankoffers word by die deure ingeneem:
Vir voorbidding
Wyk
Kontakno
x
x x x
x
As voorsitter van die kerkraad, versoek ek dat elke lidmaat die vrymoedigheid sal neem om ons te laat weet van enige lief en leed. In hierdie tyd het ons mekaar en mekaar se gebede nog meer as vantevore nodig! Ek en my vrou, Corrie, bid elkeen van u en u gesinne die Here se seën toe. - Tommie Louw ·
· Kantoorure Wo—Vry 09:00—12:00 - Tel no 016 364 1484 / 082 539 0342 Corrie Louw (koster) · — ·
· ·
-
-
Sondag 02 Aug
a Erediens—
09:00 FEBA radio in die kerkgebou vir 50
lidmate.
Sondag 09 Aug
a Erediens—
09:00 Ds Pieter Muller in die kerkgebou
vir 50 lidmate.
—
Renier Myburgh E3 060 683 1889
Hannetjie Gerber E5 079 272 9254
Jes. de Beer B1 083 711 7704
Johan Higgs D3 082 852 6638
Salomi vd Westhuizen D8 082 367 0273
‘n Vreugdevolle lewensjaar
word jou toegebid vir 2020 nms Kerkraad & Admin
Adrian Venter B5 073 113 7341
Bestuur.
Mekayla Botha B3 083 448 2989
Carli du Plessis E1 084 627 4632
Riët Germishuys B5 076 486 3001
Hannes Judeel E1 076 411 6928
Vier die dag waarop die Here JOU gekies het!
Neem asseblief kennis dat die kerk nou oor kaart fasiliteite beskik. Dankoffers kan dus Dinsdae of Vrydae vanaf 09:00—12:00 met u bankkaart betaal word. Indien u nog nie kans sien om na die kantoor te gaan nie, kontak asb. vir Louise om ‘n skakel te kry wat u in die gerief van u huis kan gebruik vir n kaartbetaling—082 821 7493
-
-
-