02 Des 2018

Page 1


02 Des 2018

Die erediens word gelei deur Andries v Tonder Teks: Matt. 18:1-9 Tema: Kinders en Kersfees Deurkollekte vandag: Liggiefees

Wyk

Vir voorbidding

Kontakno

® ® ® ® ®

Help ons besluit aan wie ons vanuit die erediens ‘n ruikertjie moet stuur

·

· Kantoorure Wo—Vry 09:00—12:00 - Tel no 016 364 1484 / 082 539 0342 Corrie Louw (koster) · — ·

· ·

-

-


Sondag 02 Des. a Gebed bediening—08:15 in die gebed kamer. Enigiemand wat graag wil saam bid, is welkom om by ons aan te sluit. a Kerssangdiens—18:00

Maandag 03 Des. a Gebed bediening—06:00 in die gebed kamer. Donderdag 06 Des a MITS (musiek, IT & Sang) — 18:30 - die voorsang en diens liedere word in plek gekry vir Sondag se diens.

Vrydag 07 Des a Aksie Dienmekaar — 10:00 - in die saal.

-


Mientjie Schutte E4 071 512 3012

Joyce de Jonge E5 076 068 9767

Marlene Pitout DEW 071 514 2723

Mieke Nel C1 072 376 9200

Adriaan vd Westhuizen D8 082 367 0273

Anél Vermeulen D5 082 383 7527

Stoffel Visagie C2 073 726 8948

Zhané Buys E1 083 616 9182

Alfred Henery DEW 082 306 8896

Gerhard Maree B4 071 677 1217

‘n Vreugdevolle

lewensjaar word jou toegebid vir 2018 nms Kerkraad & Byron Thompson E1 073 654 6626

Marié v Tonder A1 072 870 2553

Herman Venter A3 083 259 6745

Admin Bestuur.


Christo Vermeulen D5 082 383 7527

Danie Naudé D3 082 855 3403

Luné Brits E6 072 505 5924

Michael Riese C8 076 884 0467

Tyler Gagiano E2 078 812 7934

Chantell Kok D1 083 578 7774

Alicia Swart E5 079 675 3252

Vier die dag waarop die Here JOU gekies het!


-

-

-

-


-

-

-


-

-


-

-




Ons het soveel nuwe gesinne bygekry die afgelope ruk, dat ons ons lysie vir 2019 weer kan saamstel met nuwe beurte om ons omgewing se kindertjies te help met soms die enigste ete vir die dag. Indien jy belangstel om deel te word van hierdie uitreikaksie of saam met

iemand ’n beurt wil hê, gee asseblief jou naam vir my deur. Ek weet daar val soms iets onvoorsiens voor. As dit jou beurt is, moet asseblief nie stilbly en niks neem nie. Skakel my en ek sal reëlings tref. Iets te ete (toebroodjies, geroosterde broodjies, warmbrakke, pasteie, ens) vir ongeveer 75 kinders moet Woensdae oggende 10h00 by die skoolkantoor afgegee word.

Baie dankie vir al die staatmakers wat gehelp het die afgelope jaar. Vele magies is gevul... Groete, Annatjie—083 709 3068

Arnold Venter, ons karwag, maak seker voertuie is veilig tydens die erediens.

Wanneer jy dus by jou voertuig kom, dink asseblief aan hom en gee hom iets vir sy moeite. Indien jy van Arnold se dienste gebruik wil maak, kontak hom gerus—076 010 9891


© © © © ©


Þ -

Þ Þ Þ

-


-

· · ·

-

· ·

· · · · · · ·

Help ons om bome te spaar en benut die tegnologie!



Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.