02 Jan 2022

Page 1

02 Jan 2022

Die erediens word gelei deur Ds John Myers Skrif: .1 Kronieke 4:9 en 10 Tema; Jabes se gebed Dankoffers word by die deure ingeneem:

Vir voorbidding

Wyk

x x x

x

x Help ons besluit aan wie ons vanuit die erediens ‘n ruikertjie moet stuur

·

· Kantoorure Di & Vry 09:00—12:00 - Tel no 016 364 1484 / 082 539 0342 Corrie Louw (koster) · — ·

· ·

-

-


Sondag 02 Jan a Erediens — word gelei deur ds John Myers Sondag 09 Jan a Erediens — word gelei deur ds Roelf de Wet Maandag 10 Jan a Gebedsgroep — Almal welkom om 07:00. Dinsdag 11 Jan a Jeug — Almal wat ons jeug wil help bedien, is welkom om 19:00. Skakel Leana vir meer inligting—082 758 4057

Sondag 16 Jan a Erediens — word gelei deur ds Roelf de Wet a Blokrade na die erediens of soos deur die Ouderling gereël. a BET (Bates, Eiendomme & Terrein) - 17:00.

Neem eienaarskap van JOU gemeente en skakel in!

JY is die kerk!


-

‘n

Vreugdevolle lewensjaar word jou toegebid vir 2022 nms

Kerkraad & Admin Bestuur. —

Vier die dag wat die Here JOU gekies

het as Syne!.

Neem asseblief kennis dat die kantoor op 7 Januarie 2022 weer sal open . Vir enige noodgevalle, kontak asseblief vir Tommie 082 899 5095 of Louise 082 821 7493.



Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.