03 April 2022

Page 1

03 April 2022

Die erediens word gelei deur Ds. Pieter Muller Skrif: : Tema:

Dankoffers word by die deure ingeneem: Wyk

Vir voorbidding

x x -

x

x

·

· Kantoorure Di & Vry 09:00—12:00 - Tel no 016 364 1484 / 082 539 0342 Corrie Louw (koster) · — ·

· ·

-

-


Sondag 03 April a Erediens — word gelei deur ds Pieter Muller. Vrydag 08 April a Jeug — Almal welkom om 18:00. Skakel Johan in vervoer benodig word—082 410 7661

Sondag 10 April a a a a a

Erediens — word gelei deur ds John Myers. Kategese—voor, tydens en ná die diens MELAS (musiek, erediens) na die diens. Blokrade vergader na die diens, BET ( bates, eiendom & terrein) 17:00

Maandag 11 Aprill a Gebedsgroep — Almal welkom om 07:00. Dinsdag 12 Aprill a FK (finansies) — 10:00 in die kantoor.


‘n

Vreugdevolle lewensjaar word jou

toegebid vir 2022 nms Kerkraad & Admin Bestuur.


-

-

-

-


Vier die dag wat die Here JOU gekies

het as Syne!.

Het jý al die Hére gekies? Hoe wys jy jou dankbaarheid?


-


— Produkte hierdie jaar benodig:

x

Jellie

x

Kondensmelk

x

Rys

x

Kits Poeding

x

Koekmeel

x

Kookolie

x

Tennis Beskuitjies

x

Marie Beskuitjies

x

Suiker

x

Ingelegde vrugte

x

Ideal melk

x

Karamel treat

x

Maalvleis

x

Wors

x

Kerrie poeier—matig

x

Chutney—mild

x

Klapper

x

Versiersuiker

x

Botter

x

Eiers

x

Kaneel

x

Kakao

x

Neute

x

Bakpoeier

x

Vla

x

Tuisgemaakte produkte (konfyt, ens.)

x

Tamatiesous

x

Hotdog sous

Indien u mooi en lekker koeke kan bak, maar het nie die finansies om self die produkte aan te koop nie, is u welkom om van die produkte by die kantoor te kom haal.

Onthou, ons is slegs Dinsdae en Vrydae tussen 09:00-12:00 by die kantoor. Koeverte vir kontant donasies by die Inligtingstoonbank (I-toonbank) beskikbaar.



Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.