03 Jan 2021

Page 1

03 Jan 2021

Die erediens word gelei deur Geen diens a.g.v nuwe COVID-19 regulasies Teks: Tema: Dankoffers word by die deure ingeneem:

Vir voorbidding

Wyk

Kontakno

x x x —

Help ons besluit aan wie ons vanuit die erediens ‘n ruikertjie moet stuur ·

· Kantoorure Wo—Vry 09:00—12:00 - Tel no 016 364 1484 / 082 539 0342 Corrie Louw (koster) · — ·

· ·

-

-


Sondag 03 Jan Erediens— Geen diens a.g.v nuwe COVID-19 regulasies Maandag 04 Jan Gebedsgroep Geen byeenkoms a.g.v nuwe COVID-19 regulasies. Sondag 10 Jan

Erediens— Geen diens a.g.v nuwe COVID-19 regulasies Maandag 11 Jan a Gebedsgroep 06:30 In die konsistorie—enigiemand welkom

Neem asseblief kennis dat die kerk nou oor kaart fasiliteite beskik. Dankoffers kan dus Dinsdae of Vrydae vanaf 09:00—12:00 met u bankkaart betaal word.

Indien u nog nie kans sien om na die kantoor te gaan nie, kontak asb. vir Louise om ‘n skakel te kry wat u in die gerief van u huis kan gebruik vir ‘n veilige kaartbetaling—082 821 7493 Kwitansies kan ook uitgereik word indien benodig. Hierdie is ‘n baie gerieflike manier om veral jou tiendemaand se bydrae te gee. Gesels gerus gedurende jou stiltetyd met die Here en hoor wat Hy van jou verwag


John-Henry Koen C6 079 591 7478

Isak v Antwerpen D6 082 324 0227

Zanko v Antwerpen D3 083 790 4125

Sunelda Vermeulen C2 082 383 7527

‘n Vreugdevolle lewensjaar

word jou toegebid vir

2021 nms Kerkraad & Admin Bestuur.

Baie welkom by ons! Soek gerus vir Tommie of Corrie Louw by die inligtingstoonbank op vir ‘n vorm om u attestate aan te vra of skakel die kerkkantoor Dinsdag—016 364 1484

Tommie en Corrie Louw Gemeente bestuurder / Koster

Indien u ‘n vorm geneem het, onthou asseblief om dit weer in te handig sodat ons by u kan kom kuier.


-

—


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.