03 sept 2017

Page 1


03 Sept. 2017

Die erediens word gelei deur Ds. Francois van Zyl Deurkollekte vandag: Nas. Instituut vir Dowes

Wyk

Vir voorbidding

Kontakno

®

® ® ®

Help ons besluit aan wie ons vanuit die erediens ‘n ruikertjie moet stuur

·

· Kantoorure Wo—Vry 09:00—12:00 - Tel no 016 364 1484 / 082 577 1546 Erna Klynhans (koster) · — ·

· ·

-

-


Sondag 03 September a MITS (musiek, IT & Sang) — 07:30 - die voorsang en diens liedere word in plek gekry vir vanoggend se diens. a Gebed bediening—08:45 in die gebed kamer. Enigiemand wat graag wil saam bid, is welkom om by ons aan te sluit. a Lente ete—kaartjies @ R50pp beskikbaar by Annatjie van der Berg 083 709 3068 a BET (Bates, eiendom & Terrein) - 17:00. Kom help beplan aan die onderhoud van ons geboue en terrein.

Vrydag 08 September a Aksie Dienmekaar — 10:00. Is jy 60 en ouer, maar voel nog 21? Kom skakel gerus by ons in!


—

Izak Venter B5 079 226 6124

Elika Maritz B4 083 759 4362

Deon Jv Vuuren D1 079 662 4309

Hetta Kroukam C6b 076 719 0588

Zandrie Nel D6 072 376 9200

Annatjie v Zyl B1 082 687 8570

Juan Jardin D3 061 483 5431

Bernardus Fourie C2 082 792 7531

Michaela Oosthuizen A3 083 415 0398

Annetjie vd Berg A3 083 709 3068

Nadine Els C8 060 984 3008

Lettie Esterhuyzen D5 078 743 5876

Neil Pitout DEW 082 929 4757

Vier die dag waarop die Here JOU gekies het! Magda Riese C8 076 884 0467


— —

-

-

-

-

-

Dankie! Vir elkeen se bydrae aan ons Vader sodat Sy werk hier kan voortgaan!


a

Maryke

John

Jay

—


– As jy vandag tot sterwe kom, is jou testament in orde? Testamenteweek bied jou die geleentheid om kosteloos ‘n basiese testament deur ‘n deelnemende prokureur te laat opstel. Onthou net om vooraf en vroegtydig ‘n afspraak te maak, anders kan u hierdie geleentheid

misloop. Vir meer inligting rakende testamenteweek, sowel as om te sien watter prokureurs in jou area vir hierdie inisiatief geregistreer is besoek Law Society of South Africa se blad by: http://www.lssa.org.za/our-initiatives/advocacy/ national-wills-week. indien jy meer inligting verlang.

-


-


Waarom’n vaderskapseminaar? Afwesige vaders in Suid-Afrika het ‘n uiters negatiewe impak op ons samelewing. Die persentasie afwesige pa’s in ons land, ingedeel volgens bevolkingsgroepe, is soos volg:

uitgenooi na ‘n seminaar wat aangebied word deur Vian Storm, ‘n geakkrediteerde meester mentor van die “The World Needs a Father” beweging.

-

Detail van seminaar: –

– Verder het navorsing bewys dat 1 uit 3 kinders mishandel of molesteer word en meeste van die tyd is die molesteerder bekend aan die kind. Ook word 1

Datum: Saterdag 16 September 2017

Plek: River of Life Church, Elliotstraat, Vanderbijlpark Koste: R100 per persoon

In gesinne waar die pa teenwoordig en aktief betrokke by sy kinders is, funksioneer kinders beter op sosiale, emosionele en kognitiewe vlak. Fokus van seminaar: Met die beplande seminaar gaan gefokus word op die “The World Needs a Father” beweging. Dit is ‘’n wêreldwye bewing wat fokus op die bou van gesonde gesinne en gemeenskappe. Meer inligting daaroor is beskikbaar op die webblad www.theworldneedsafather.com. Gemeenteleiers en pa’s word

Indien u belangstel om die geleentheid by te woon kan u ‘n epos stuur na heleen@ngwelsyn.co.za. ‘n Regis


-

- -

-


-

-

-


– –

-

-


-

–

-

-


Iets te ete (toebroodjies, geroosterde broodjies, warmbrakke, pasteie, ens) vir ongeveer 50 kinders moet Woensdae oggende 10h00 by die skoolkantoor afgegee

x x

word.

x

Indien u nie beskikbaar is nie, skakel my asb. by tel no (083 709 3068) - Annatjie -

x x x x x x

Moenie stilbly en nie iets neem nie, want dan moet ek binne minute sorg vir iets te ete wanneer die skool laat weet daar is niks afgegee nie.

Dankie vir u bydrae, dit word werklik waardeer. As die kerk van Christus nie omgee nie, wie sal dan omgee? Indien jou belangstel om deel te word van hierdie uitreikaksie, gee asseblief jou naam vir my deur indien jy kans sien om met hierdie projek behulpsaam te wees. Groete, Annatjie 083 709 3068

x x x x x x x x x x x x

x


x

¨

x

¨

x

¨ ¨ ¨

¨

¨

¨

¨

¨

¨

¨

¨

¨

¨

¨

¨

¨

¨

¨

¨

¨

¨

¨

¨

¨

¨

¨

¨

¨

¨

¨

¨

¨ ¨ ¨ ¨ ¨ ¨ ¨


Many churches are dying. Some are so sick that they are a few years, perhaps just months, from death. But too many refuse to do anything. Any potential and dramatic turnaround will not take place because these churches do nothing. Why? Why do these dying churches walk resolutely down the path of death? Why don’t they attempt something dramatic, something bold? I have worked with too many of these churches. Allow me to share six common responses to these questions.


-

-

-



-

· · ·

-

· ·

· · · · · · ·

Help ons om bome te spaar en benut die tegnologie!



Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.