04 April 2021

Page 1

04 April 2021

Die erediens word gelei deur Geen erediens a.g.v. Dagbreekdiens Teks: Tema: Dankoffers word by die deure ingeneem:

Vir voorbidding

Wyk

Kontakno

x

x x

Help ons besluit aan wie ons vanuit die erediens ‘n ruikertjie moet stuur

·

· Kantoorure Di & Vry 09:00—12:00 - Tel no 016 364 1484 / 082 539 0342 Corrie Louw (koster) · — ·

· ·

-

-


Sondag 04 Apl a Dagbreek Erediens — 06:00 op Marius Serfontein se plaas. Die diens word gelei deur ds Francois van Zyl. Daar sal GEEN diens om 09:00 wees nie.

Maandag 05 Apl a Gebedsgroep 06:30 In die konsistorie—enigiemand welkom Vrydag 09 Apl a Jeug—18:30 In die kerksaal—almal welkom! Kontak Johan Venter indien jy ‘n vervoerprobleem het—082 410 7661.

Sondag 18 Apl a Erediens — word gelei deur ds John Myers a Kinderkerk—in die jeugsaal. Maandag 19 Apl a Gebedsgroep 06:30 In die konsistorie—enigiemand welkom Vrydag 16 Apl a FK—09:00 in die kantoor. Enigiemand met finansiële kennis is welkom om te kom inskakel. a Jeug—18:30 In die kerksaal—almal welkom! Kontak Johan Venter indien jy ‘n vervoerprobleem het—082 410 7661.


Maileene Dreyer C2 083 261 8576

Nadeska Kostanjevec C8 076 444 2522

Jaco Germishuys B5 082 477 0165

Aletta Jv Vuuren C4 072 050 8564

Aldine Oosthuyzen E4 083 626 9191

Karlien vd Vyver C2 083 443 1235

Annelie Nel E4 071 856 4941

André Jordaan D8 082 370 2666

Danie Naudé D3 082 533 7744

Johan Venter B1 082 410 7661

Muller Venter C2 083 557 5139

Alet Myburgh E3 079 497 6060

Louis Naudé C2 082 499 6100

Hans Pretorius D8 083 667 4875

‘n Vreugdevolle lewensjaar word jou

toegebid vir 2021 nms Kerkraad & Admin Bestuur.


Karlien Swart E5 064 506 0601

Christiaan vd Westhuizen D3 Jaqueline Thompson E1 072 959 5283 072 823 8566

Carlanda Fischer D3 079 497 9473


-

-

Ons sit skielik met niemand om die mengbank en rekenaar tydens eredienste en begafnisse te hanteer nie. Daar word Sondag na die diens opleiding gegee vir diegene wat sou belangstel. Indien daar genoeg mense is wat belangstel, kan ‘n rooster opgestel word sodat een persoon nie elke Sondag diens hoef te doen nie. Indien jy nie Sondag die opleiding kan bywoon nie, maar graag daar betrokke wil raak, kontak asseblief vir Tommie 082 899 5095 of Johan Louw 083 468 3663


-

Johannesburg se “Vintage motorcycle club” gaan ons kom besoek!


— Produkte van verlede jaar wat gebring is wat voldoende is en nie nodig is nie:

Produkte hierdie jaar benodig:

x

Kookolie

x

Jellie

x

Tennis Beskuitjies

x

Kondensmelk

x

Marie Beskuitjies

x

Rys

x

Suiker

x

Kits Poeding

x

Ingelegde vrugte

x

Koekmeel

x

Ideal melk

x

Karamel treat

x

Maalvleis

x

Wors

x

Kerrie poeier—matig

x

Chutney—mild

x

Klapper

x

Versiersuiker

x

Botter

x

Eiers

x

Kaneel

x

Kakao

x

Neute

x

Bakpoeier

x

Vla

x

Tuisgemaakte produkte (konfyt, ens.)

x

Tamtiesous

x

Hotdog sous

Indien u mooi en lekker koeke kan bak, maar het nie die finansies om self die produkte aan te koop nie, is u welkom om van die produkte by die kantoor te kom haal.

Onthou, ons is slegs Dinsdae en Vrydae tussen 09:00-12:00 by die kantoor.

Waar/hoe is JY betrokke by die Oesfees?



Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.