04 maart 2018

Page 1


04 Maart 2018

Die erediens word gelei deur Ds. Francois van Zyl Teks Deurkollekte vandag: Ring

Wyk

Vir voorbidding

Kontakno

® ® ® ® ®

-

Help ons besluit aan wie ons vanuit die erediens ‘n ruikertjie moet stuur

·

· Kantoorure Wo—Vry 09:00—12:00 - Tel no 016 364 1484 / 082 577 1546 Er na Klynhans (koster) · — ·

· ·

-

-


Sondag 04 Maart a MITS (musiek, IT & Sang) — 07:30 - die voorsang en diens liedere word in plek gekry vir vanoggend se diens. a Gebed bediening—08:45 in die gebed kamer. Enigiemand wat graag wil saam bid, is welkom om by ons aan te sluit. a Blokraad vergadering—soos deur die blokleier gereël a Kruisverwysing—18:00 by NG Meyerton. Die tema verskil elke week. Na die tyd is almal welkom vir koffie in die konsistorie

Dinsdag 06 Maart a Oesfees—19:00. enigeen wat wil inskakel is welkom. Vrydag 09 Maart a FK—09:30 in die kantoor. a Aksie Dienmekaar—kontak Nico vir info—+082 82 20485 Sondag 22 April a Doop—Beplan om te doop? Reël asb. betyds (VOOR 1 April!) met die kantoor


—

Gerrie Bezuidenhout C7 083 255 3520

Tim Sibthorpe B6 082 459 7759

Jacques Gerber E5 073 438 5952

Corrie Venter C2 083 557 5139

Chriscilla Jenkins C6b 062 530 6595

Cindy le Grange C6a 084 539 5405

Bianca Fourie C2 082 792 7531

Darius Pretorius E3 082 926 5564

Martin Pretorius E3 082 926 5564

Pieter Scheepers C4 076 898 1223

‘n Vreugdevolle lewensjaar

word jou toegebid vir

2018 nms Kerkraad & Connie Wannenburg C7 016 364 1166

Nico v Eyssen D8 078 693 0176

Admin Bestuur.

Tanja Jv Rensburg C7 082 778 9912

Zanique Harding C7 061 244 5331

Vier die dag waarop die Here JOU gekies het!


—


Iets te ete (toebroodjies, geroosterde broodjies, warmbrakke, pasteie, ens) vir ongeveer 50 kinders moet Woensdae oggende 10h00 by die skoolkantoor afgegee

word.

© © © © ©

Indien u nie beskikbaar is nie, skakel my asb. by tel no (083 709 3068) - Annatjie

©

Moenie stilbly en nie iets neem nie,

©

want dan moet ek binne minute sorg vir iets te ete wanneer die skool laat weet daar is niks afgegee nie.

©

Dankie vir u bydrae, dit word werklik waardeer. As die kerk van Christus nie omgee nie, wie sal dan omgee?

©

Indien jou belangstel om deel te word van hierdie uitreikaksie, gee asseblief jou naam vir my deur indien jy kans sien om met hierdie projek behulpsaam te wees. Groete, Annatjie—083 709 3068

©

©

© © © © © © © © © © ©


©

©

©

©

©

©

©

©

©

©

©

© ©

© © © © © © ©

© © © © © ©

© © © © © ©

©

Aan Petra Botha wat sowat 30 botteltjies tuisgemaakte konfyt en chutney vir die SorgAksie kas geskenk het!

©

Dankie, aan Babbel & Krabbel vir hul bydrae tot SorgAksie se kas

©

Elkeen se hulp gister tydens die kerkwerkdag.

© © © © © © ©



— — -


© © © © © ©


Liewe gemeentelede en vriende, Ons is tans besig om die databasis na te gaan rakende persoonlike inligting (bv. adres, e-pos ens.). Dit sal wonderlik wees as jy ons kan help daarmee! Hieronder is skermskoot-aanwysings, hoe om jou persoonlike inligting op die databasis na te gaan (klik op die fotos). Jy kan ook hier klik (https://www.winkerkonline.co.za/Account/Register) om proses te begin. Baie dankie, ons waardeer jou tyd Die admin.-span

Meyerton Oos (Ned. Geref Kerk)


-

-

-

-

–


· · · · · · ·

· · ·


· ·

-

-


-

· · ·

-

· ·

· · · · · · ·

Help ons om bome te spaar en benut die tegnologie!



Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.