1 2022September

2 Vandag se diens…. · Amptelik: ngmtonoos@vodamail.co.za · KantoorureDi&Vry 09:00—12:00 -Telno0829937218/0825390342CorrieLouw(koster) · Bankbesonderhede: ABSA Tjekrek no 510 580 036 Tak Meyerton · Leraar: Ds. John Myers 076 457 8693 · Gemeente Bestuurder: Tommie Louw 082 899 5095 · Ngkerk-Meyerton-Oos Vir Sterkte aan ndie matrikulante! x Bid vir ons gemeente, ons dorp, ons land Lief en leed Wyk Die erediens word gelei deur Ds. John Myers Tema:Skrif: Deurkollekte: Blok Diensbeurte Sondag04Sept—BlokC Sondag11Sept BlokD Komontmoetnuwevriendeoor n‘koppietee/koffie/ rooibos!





Byeenkomste die week Sondag 04 Sept a Erediens — word gelei deur ds John Myers. Bevestiging van kerkraadslede a Kategese gedurende die diens in die onderskeie lokale. Maandag 05 Sept a Gebedsgroep — Almal welkom om 07:30 Vrydag 09 Sept a Jeug Almal welkom om 18:00. Skakel Johan indien vervoer benodig word—082 410 7661 Sondag 11 Sept a Erediens 09:00— Diens word gelei deur Ds. John Myers a Kategese gedurende die diens in die onderskeie lokale Maandag 12 Sept a Gebedsgroep Almal welkom om 07:30 Dinsdag 13 Sept a FK — 10:00 in die kantoor. Enigeen welkom. Vrydag 16 Sept a Jeug — Almal welkom om 18:00. Skakel Johan indien vervoer benodig word—082 410 7661 Neem eienaarskap van JOU gemeente en skakel in! JY is die kerk!


4 Geluk elke verjarende!! So 04 —Sa 11 Sept Sondag 04de Elika Maritz (B2) Maandag 05de Deon Jv Vuuren (C4) Willie Pelser (C1) Woensdag 07de Hetta Kroukamp (C6) Zandrie Nel (D2) Vrydag 09de Annatjie van Zyl (B1) Saterdag 10de SusanGreyling (B2) ‘ n Vreugdevolle lewensjaar word jou toegebid vir 2022 nms Kerkraad & Admin Bestuur. Doop verjaarsdae So 04 —Sa 11 Sept Saterdag 10de Mia-Monét Kruger (E1) Vier die dag wat die Here JOU gekies het as Syne!. Het jý al die Hére gekies? Ouers, kom julle jul doopbeloftes na? Hoe wys jy jou dankbaarheid?


Wat vir die ouer-kindverhouding geld, geld ook vir elke ander verhouding. Ons is gedurig besig om ander mense te beïnvloed ten goede of ten kwade. Elke gesprek laat indrukke na. Na elke verhouding of vriendskap laat ek iemand anders ryker of armer agter. Soos Timotheús moet ons ook 'n voorbeeld wees vir almal (1 Tim. 4:12). Is u? Here, vul my met u Gees en hou my op dieregte pad sodat my lewe op almal 'n heilsame invloed kan hê. Amen.
5
Ons oefen elkeen invloed uit op ander mense rondom ons. Dit is wel so dat ons nie almal ewe veel invloed het of uitoefen nie, maar tog gaan daar van elkeen van ons bewustelik of onbewustelik invloed uit. En gewoonlik beïnvloed ons ander mense se lewens meer as wat ons besef.
Dink nou maar net hoeveel invloed 'n ouer op sy kind het. Ons lees dat toe Rehábeam sterf, sy seun Abia in sy plek koning geword het. En, soos te wagte, het dié seun in die voetspore van sy vader gevolg, en al die sondes wat hy by sy vader gesien het, voortgesit. Miskien het hy selfs daarop verbeter, want so werk die sonde mos!
Gebedsfokus
En hy het gewandel in al die sondes van sy vader wat hy voor hom gedoen het ... 1 Kon. 15:3
Ons lees dat sy hart nie met die Here was nie. Hy het sy eie koers gekies. Ons as ouers moet nooit die invloed wat ons op ons kinders het, onderskat nie. U is elke dag besig om 'n stempel op u kind af te druk. Deur u opvoeding en voorbeeld is u besig om iets in hom op te bou of af te breek. Ouerskap is 'n wonderlike voorreg, maar vanselfsprekend ook 'n geweldige verantwoordelikheid wat 'n mens alleen biddend kan nakom. Onthou, u kind volg u voetspoor!
DIE INVLOED WAT U UITOEFEN 1 Kon. 15:1-8
6
Ons bedryf die groot jaarlikse Oesfees (basaar) wat gefokus is op gesinne en waarde vir geld, ook ‘n weeklange stalletjie by Aardklop te Potchefstroom en ‘n paar middag aand stalletjies by Meyerton se Straat Makiti aan die begin van Desember. Dis nou die EEN bediening waar jy jou kreatiwiteit met oorgawe kan uitleef tot eer van die Here en Sy gemeente!
JeugBELANGE
Ons leiersgroep woeker op die volgende areas: Musiek: Ons hanteer voorsang, lei mense op om te sing, hanteer Kers en ander sangdienste, ontwikkel liedere, maak seker ons musiek is van goeie gehalte en versorg die klankverskaffing.
Ons bou verder verhoudinge met ons jeug, sodat hulle in hierdie verwarde tyd ‘n betroubare mentor as lewensgids het. Musiek, Erediens, Leer & Aktuele sake (MELAS)
Leer en Aktuele Sake: Ons waak saam met die ouderlinge oor die leersuiwerheid van die prediking. Ons ondersoek sake van aktuele belang en vind by die leraar uit watter leerstellige boodskappe hy gaan lewer. Ons neem ook deel aan die deurdenking van die prediking en kyk watter voorstelle ons kan maak om die lidmate te help om die preke meer prakties op voetsoolvlak te verstaan en uit te leef. Oesfees (basaar) Ons soek raakvatters, flinkdinkers, kreatiewe “muses” en praktiese vasbyters om al ons projekte te laat slaag.
As jy ‘n passie het om die jeug na Jesus te lei, hulle te help met lewensvrae en om ‘n persoonlike verhouding met Hom te ontwikkel en daarin te groei, het ons jou beslis hier nodig!
Bemarking Ons bemark die gemeente aan die omgewing en die gemeentelede. Deur die jaar is daar verskeie uitstaande geleenthede waarna ons omsien, veral die Liggiesfees wat gedurende Desember plaasvind. Lidmate met grafiese en bemarkings-vaardighede word dringend hier benodig.
Leana & Johan
TommieVenter Louw
Eredienste: Ons hanteer die elektroniese bord, die rol afkondigings, die insameling van offergawes tydens eredienste, die uitdeel van nagmaalsmiddele, deurkollektes, inrigting en versiering van die kansel area, briefies vir lidmaat kommunikasie in die banke, lief en leed blommetjies wat tydens eredienste uitgedeel word, blommeruikers en –rangskikkings vir verskillende soorte dienste, die inrig en versiering van die ingangsportale, asook die moontlikheid van sagter sitplekke tydens die eredienste.
Bedieninge—waaroor hul handel & vakante voorsitterskappe Hennie
Ons maak gebruik van al 7 maniere van leer (intelligensie modaliteite).
Ons bedien die jeug van geboorte tot direk NaSkool. Ons doen dit deur die groot fokus op geloofsopvoeding te laat val, wat ‘n komponent kategese onderrig het, met ‘n groot deel ondervinding, ervaring en self ontdek.




Om te verseker dat amptenare en betrokke persone beskerm is en afwykings van hierdie beleid aangespreek word.
Tommie LouwNico v
Diensverhoudinge (DVK)
Oud na jare, maar jonk van gees? Kom begin gerus weer ’n span “jeugdiges”! Ons fokus op 60jr+-lede, maar enkel en alleenmense van alle ouderdomme is ook meer as welkom om saam te Onskuier.kuier elke Vrydag om 10:00 12:00, sing, geniet verversings, vier verjaarsdae en groei geestelik.Onshanteer herstelwerk, bouwerk, verbetering en verfraaiing. Ons steun swaar op bouers, elektrisiëns, loodgieters, sweisers, nutsmense, argitekte al kan jy ons net van raad en inligting voorsien, sal dit ook help. Elke kwartaal het ons ‘n werksSaterdag waar die hele gemeente kom hand bysit met talle takies, projekte, basaarprodukte en handvaardighede. Dis vir die hele gesin ‘n diensgeleentheid.
FransEeden
Hierdie kommissie vorm die kerk se regsinligtings span. Hulle is verantwoordelik vir die personeel se werkskontrakte. Ons beskerm die personeel en die gemeente waar enige regsaspek sou voorkom.
Doel:Om te verseker dat alle gelde korrek hanteer word en prosedures duidelik en bekend is.
Nico v Eeden
Ons kyk ook om gelukkige werksruimte te bied vir die betaalde en vrywillige personeel. Ons hanteer geskille wat nie onderling opgelos kan word nie en doen ook arbitrasie waar nodig. Ons werk ook saam met die Ring en Sinode se regspan.
Om te verseker dat lidmate se dankoffers ten alle tye bo verdenking hanteer en versorg Sodatword. die gemeente nie beskuldig kan word van misbruik, wanbestuur of ondeursigtige hantering van fondse nie. Lidmate met syfer-aanleg is altyd hier ‘n aanwins.
Gebedsbediening Bates, Eiendom & Terrein (BET) Aksie Dien mekaar (ADM)
7
Bedieninge—waaroor hul handel & vakante voorsitterskappe
Gebed is die brandstof van elke gelowige en gemeente se geestelike engin. Ons streef daarna om die Week van Gebed ‘n praktiese, herhaalbare gesins groeipunt te maak. Ons bied graag gebedswenke, gee idees vir gebeds beoefening tuis, asook om sake vir voorbidding aan gebeds-sirkels deur te gee Kom bid gerus Donderdag aande en Sondag oggende voor die diens saam met Finansiële Kommissie (FK)





Ons werk met evangelisasie binne die gemeente, die omgewing en met sending na die uithoeke van die aarde. Uitreikgroepe besoek van die instansies waarby ons betrokke is en hierdie instansies lei ook preekbeurte in die gemeente. Jaarliks wy ons 2maande se prediking aan Koninkryksmaand, sodat ons sensitief kan wees vir waar die Here werk. Die Paaswandeltuin en Liggiefees val ook onder hierdie bediening. Ons bied lewenshulp aan vir lidmate van die gemeente, sowel as inwoners van die omgewing in enige vorm van nood. Soms is dit voedselhulp, ander kere ‘n veilige tuiste, of ‘n oorbrug periode nadat werk verloor is, die hantering van gesinsgeweld, opvoeding in lewenskuns vir gesinne, ens. Ons werk saam met NG Welsyn en Staatswelsyn, die besigheidskamer en ander gemeentes om elke unieke gesin optimaal te kan help. Hier’s ‘n liefdevolle, geduldige hart nodig!
Bedieninge—waaroor hul handel & vakante voorsitterskappe
skaam wees om by ons in te skakel nie. Die bediening is vir vroue soos jy! Vrouebelange Uitreike, Sending & Evangelisasie (USE)
Annatjie de Beer Ds. John
8
SorgAksie Corrie Louw
Ons is ‘n groepie dinamiese vroue wat spesiale geleenthede vir die vrouelidmate reël. Ons wéét die mans verstaan ons nie aldag nie en daarom fokus ons op sake wat ‘n vrou se hart en menswees raak en op ons unieke behoeftes gemik is. Ons kuier kreatief saam, geniet die spesiale gaste, groei saam en leer sommer terselfdertyd ‘n paar ekstra nuwe vriendinne Moenieken.



nodig vir die“Fles van Hoop”: © Rys © “Soup mix” © Lensies © Blokkies “stock” © Pakkies soppoeier. Indien u leë bottels het wat u kan vul, bring asseblief kantoor toe. Vir enige verdere inligting, kontak Annatjie de Beer—082 753 9518
© Toiletware Ons “Fles van Hoop” projek is uiters gewild, maar hierdie voorraad is ook Bestanddeleuitgeput.
SorgAksie: Kos & klere
Daar is tans weerÕn groot behoefte aan onbederfbare produkte by die Koskas: © veral blikkies vis en soutvleis. © Vars groente is ook baie welkom. © Elkeen wat iets kan bydra, word opgeroep om dit asseblief na die kantoor te bring.
dank aan almal wat behulpsaam was om meublement te verskuif, rakke op te sit en die klere weer te sorteer. Ons sal weer oop wees vanaf 16 Augustus 2022. Ons het nie genoegsame dames om die Klerebank te beman op Dinsdae sowel as Vrydae nie. Die Klerebank sal in die toekoms slegs op Dinsdae vanaf 10h00 tot 12h00 oop wees en nie meer op Vrydae nie.
9
Klerestoor:
As gevolg van die veranderinge wat by die Kleuterskool, die nasorg sentrum en babasorg aangebring is, moes die klerebank ook verskuif. Klere vir mans sowel as dames en kinders is nou alles op die verhoog van die Onssaal.opregte
Ons het Õn groot behoefte aan kinderklere en ook warm wintersklere vir mans en dames sowel as vir kinders. Skoene vir dames sowel as mans is (Vervolg
op p 10)

10 Gemeenskapsprojek Caroline bied elke Dinsdag en Vrydag vanaf 08:00—12:00 klasse aan om te leer brei, hekel, handwerk en naaldwerk te doen. Haar doel is om werkloses‘n kans te gee om ‘n eie inkomste te genereer. Enigiemand wat belangstel om hierdie klasse by te woon is welkom. Hierdie projek word deur Midvaal munisipaliteit ondersteun. ook op aanvraag. Klere wat nie meer vir u eie gesinslede pas nie is alles baie Kombersewelkom.en handdoeke is ook op aanvraag. (Vervolg van p 9) Kom stap saam! “Ride-on” grassny trekkertjie te koop: R5 000 onderhandelbaar. Kontak asseblief vir Tommie 082 899 5095 of Frans 078 354 8442 Te koop

11

6. In alle opsigte betroubaar; 7. Om in nederigheid te dien, en nie opgeblase te beheer nie
Ons het verlede Sondag gehoor dat God selfs mense so oud soos Simeon en Anna ( in hulle 80Õs) steeds kan gebruik. Bid dus ernstig in u binnekomer en hoor of die Here u nie tot een van hierdie ampte roep nie.
Die ampte is deel van die gawes (charismata) wat die Here deur Sy Heilige Gees aan die kerk gee. Sy doel daarmee is om die gelowiges toe te rus vir hulle diens en om die gemeente as Liggaam van Christus op te bou (Efes Verder4:12). is gelowiges geroep om tot‘n seën te wees (Gen 12:1 4) en in gehoorsaamheid die oes te h elp insamel (Luk 10:2).
Vereistes vir die amp: Uit die Bybel is dit duidelik dat‘n ampsdraer ‘n mentor / voorbeeld moet wees wat erns maak op die volgende terreine:
Die WYKSLEIER/DIAKEN is ‘n amp met groter geestelike impak. Dit behels die volgende:
1. Om op die betrokke blokraad te dien en Gees-vervulde besluite te help neem wat tot voordeel van God se Koninkryk op aarde is.
2. Om saam met die voorsitter die betrokke Blokraad te lei en dien.
3. Om ‘n voorbeeld t.o.v. die positiewe, kreatiewe betrokkenheid te wees.
Roeping tot die amp Van die begin af het die Here Jesus mense geroep om Sy werk op aarde voort te sit. Hy sê vir SY dissipels: “Soos die Vader My gestuur het, stuur Ek julle ook” (Joh 20:21)
(Continued on page 13)
Diakens (wyksleiers)
1. Die uitleef van ‘n lewende geloof; 2. ‘n Begeerte om vir die Here te werk;
12
3. Bekwaam is om ander te leer—veral uit die Woord; 4. Gewillig is om toegerus te word vir hul diens en lewe; 5. Handhawing van ‘n hoë sedelike peil;
Om die hele wyk elke maand deeglik te besoek en stiptelik en sonder versuim daaroor verslag te doen aan die blokleier.
7.
© D3 10 besoekpunte, DEW 3 besoekpunte (Ouderling Hennie van Loggerenberg 083 561 7813)
8. Om ‘n positiewe, gesonde en meelewende gees en gesindheid in die wyk te skep en maandeliks ‘n wyksbyeenkoms te organiseer en te lei aan die hand van die riglyne wat beskikbaar gestel word.
Om gereeld vir elke lidmaat in die blok, asook die blokraad, kerkraad en personeel van die gemeente, te bid.
4. Om die werksaamhede in die bedieing te koördineer, te beplan en te kontroleer veral t.o.v. die geestelike versorging van elke gesinslid.
© C1 11 besoekpunte; C2 17 besoekpunte; C3 5 besoekpunte; C4 7 besoekpunte; C6 9 besoekpunte; C8 4 besoekpunte (dus bykans AL die wyke) (Ouderling Nico van Eeden 082 822 0485)
Om te verseker dat die blok se unieke sake aangespreek en bestuur word, asook dat die jaarlikse Blokvergadering gereël en gehou word waartydens elke lidmaat van die betrokke blok geleentheid het om hul inset te lewer oor die werk en fokus van die blok.
13
6. Om gereeld die eredienste by te woon, om te waak oor die eredienste en te verseker dat dwaalleer nie die kerk binnekom nie en minstens een Sondag per maand diens te doen by die deure.
© E1 9 besoekpunte, E2 4 besoekpunte; E3 5 besoekpunte, E5 11 besoekpunte (Ouderling Vakant)
Neem asseblief kennis: Baie keer is daar baie besoekpunte, maar dit gebeur dat daar meer as 1 belydende lidmaat by ‘n adres woonagtig is. Alle belydende/werkende lidmate word as ‘n besoekpunte beskou. (Continued from page 12)
Veral in die volgende wyke word diakens dringend benodig:
5. Om die lidmate in die wyk saam te snoer tot ‘n hegte eenheid waarin medegelowiges mekaar tot diens is in ‘n gesindheid van liefde, onderlinge steun en meelewendheid, asook dat hulle ingeskakel is by die breë werksaamhede van die gemeente. Groter betrokkenheid die aksie-woord.
9. Om ‘n dinamiese, kreatiewe en sinergistiese span te vorm saam met die leraar, gemeentebestuurder en personeel tot voordeel van die gemeente.
© A1 - 8 besoekpunte (Ouderling ds John Myers 076 457 8693)
· Soek by die vergrootglasie na NG Meyerton Oos
14
· Maak een van die afkondigings oop en klik op die groen “Follow”
· Jy sal weekliks ‘n epos / kennisgewing ontvang sodra die afkondigings gepubliseer is Jy sal dus ook tydens die erediens die afkondigings op jou tablet / slimfoon kan lees. So het jy ook daagliks die nodige inligting byderhand indien jy iemand wat verjaar of siek is, wil kontak.
· Klik op “Publishers” · Klik op NG Meyerton Oos (ons logo)
Indien jy nie altyd in die erediens is nie of daar nie voldoende gedrukte afkondigings is nie, kan jy weekliks die afkondigings op jou rekenaar / slimfoon / tablet ontvang.
· Klik op die groen “Follow”
Op die rekenaar: · Gaan na www.issuu.com · Registreer met die nodige inligting soos versoek.
Help ons om bome te spaar en benut die tegnologie!
E-Afkondigings
· Jy sal weekliks ‘n epos ontvang sodra die afkondigings gepubliseer is Op jou slimfoon / tablet:
· Laai die toep “app.” ISSUU af · Soek by die vergrootglasie na NG Meyerton Oos · ‘n Venster met drie opsies sal oopmaak: “Publications”, “Stacks” & “Publishers”

15

16
