05 Jul 2020

Page 1

05 Julie 2020

Die erediens word gelei deur Ds. Christman Krige Teks: Jak. 3:1-12 Tema: Waag dit om te praat Dankoffers word by die deure ingeneem:

Vir voorbidding

Wyk

Kontakno

x x x x x x x As voorsitter van die kerkraad, versoek ek dat elke lidmaat die vrymoedigheid sal neem om ons te laat weet van enige lief en leed. In hierdie tyd het ons mekaar en mekaar se gebede nog meer as vantevore nodig! Ek en my vrou, Corrie, bid elkeen van u en u gesinne die Here se seën toe. - Tommie Louw ·

· Kantoorure Wo—Vry 09:00—12:00 - Tel no 016 364 1484 / 082 539 0342 Corrie Louw (koster) · — ·

· ·

-

-


Sondag 05 Julie

a Erediens—

09:00 Ds Christman Krige in die

kerkgebou vir 50 lidmate. .

Sondag 12 Julie

a Erediens—

09:00 Prop Berenice Esterhuizen in die

kerkgebou vir 50 lidmate. ..

Joba Germishuys B5 082 677 0165

Pieter Noppe A1 082 327 0550

Jackie Swart E5 079 675 3252

Leana Venter B1 082 758 4057

Debbie Boshoff C1 073 433 0149

Owen Hutchinson E1 076 819 2847

Jameson Lemmer C8 082 461 8545

Maxie vd Vyver C2 082 354 4839

Hettie Botha E2 082 945 4876

Delien Schwenn D1 082 858 7916

‘n Vreugdevolle lewensjaar

word jou toegebid vir 2020 nms Kerkraad & Admin Bestuur.


Vier die dag waarop die Here JOU gekies het! John-Henry Koen C6 079 591 7478

Louis Naudé C2 082 499 6100

Neem asseblief kennis dat die kerk nou oor kaart fasiliteite beskik. Dankoffers kan dus Dinsdae of Vrydae vanaf 09:00—12:00 met u bankkaart betaal word. Indien u nog nie kans sien om na die kantoor te gaan nie, kontak asb. vir Louise om ‘n skakel te kry wat u in die gerief van u huis kan gebruik vir n kaartbetaling—082 821 7493

Annetjie en Piet is steeds (nou nog meer) besig om kospakkies uit te gee. Ons weet baie van ons lidmate word ook op finansiële gebied deur die grendelstaat geraak. Moet asseblief nie huiwer om vir Tommie, Louise, Annetjie (082 753 9518) of Piet (072 498 1044) te kontak indien u hulp nodig het nie. Ook indien u nog iets tot die koskas kan bydra, kan u hulle gerus kontak. U is ook welkom om skenkings vir hierdie nuwe kospakkies wat onder ons aandag gekom het.



Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.