05 Mei 2019

Page 1


05 Mei 2019

Die erediens word gelei deur Dr. André du Toit Teks: Ef. 2:4-10 Tema: Hemelse Vader, ons neem dit ter harte dat U deur die Opstandingskrag van u Seun in en deur ons tot stand bring meer as wat ons bid of dink Deurkollekte vandag: Jeug

Wyk

Vir voorbidding

Kontakno

® ®

®

® Help ons besluit aan wie ons vanuit die erediens ‘n ruikertjie moet stuur

·

· Kantoorure Wo—Vry 09:00—12:00 - Tel no 016 364 1484 / 082 539 0342 Corrie Louw (koster) · — ·

· ·

-

-


Sondag 05 Mei a Erediens— 08:30 Dr André du Toit. Bevestiging van kerkraadslede

a Blokrade—na die diens soos deur die ouderling gereël. a Kruisverwysing—18:00 Moedergemeente: gelei deur Dawie Els

Maandag 06 Mei a Gebedsgroep— 06:30 in die gebedskamer Vrydag 10 Mei a FK (finansies)— 09:30. Enigiemand is welkom om dit by te woon.

Sondag 12 Mei

a Erediens— 08:30 Ds Christman Krige Maandag 13 Mei a Gebedsgroep— 06:30 in die gebedskamer Dinsdag 14 Mei a Oesfees— 19:00 in die saal.


—

Magda Vermeulen D7 073 597 9350

Wilma du Plessis C2 082 614 5027

Willem Geyer D3 072 871 5361

Lettie Lourens C2 078 421 5116

Henry Meyer C6a 081 754 1343

Joggie v Vreden D3 082 065 3086

Susan Erasmus B2 083 519 3829

Wikus Greyling B4 063 680 7517

Caitlin Byliefeldt E3 076 620 1467

Rentia Potgieter C3 072 997 0414

‘n Vreugdevolle lewensjaar word jou

toegebid vir 2019 nms Kerkraad & Admin Bestuur.

Vier die dag waarop die Here JOU gekies het! Jacques Gerber E5 066 244 5009

Armand Kruger C6a 082 765 5186

Melissa v Eyssen C7 063 325 9277



-

-

-

-


-


Produkte word elke 2de Sondag per SMS versoek. Indien jy meer as dit kan bybring, baie dankie! Ons stuur nie Oesfeeslyste uit nie (daar is wel koevertjies en lyste by die Itoonbank beskikbaar vir kontant bydraes). Daar is te min wyksleiers om by elke gesin gereeld te gaan draai. Ons beskou ons lidmate as vrywilliglik hier en neem dus daarmee saam aan dat hulle harte oop is vir ons gemeente en haar funksies. Daarom plaas ons slegs die produkte wat benodig word en glo en vertrou die Heilige Gees sal met elkeen werk om te gee/help waar en wat hy/sy kan.

Die volgende produkte word per tafel benodig:






Nadat Hy dit gesê het, is Hy opgeneem terwyl hulle dit sien, en 'n wolk het Hom weggeneem, sodat hulle Hom nie langer kon sien nie. 10Terwyl Hy weggaan en hulle nog stip na die hemel kyk, het daar skielik twee mans in wit klere by hulle gestaan. 11Dié sê toe vir hulle: “Galileërs, waarom staan julle so na die hemel en kyk? Hierdie Jesus wat van julle af na die hemel toe opgeneem is, sal net so terugkom soos julle Hom na die hemel toe sien opgaan het.”

© ©


Þ -

Þ Þ Þ

-


-

· · ·

-

· ·

· · · · · · ·

Help ons om bome te spaar en benut die tegnologie!



Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.