05 Nov2017
Die erediens word gelei deur Dr. André du Toit Teks Heb. 10:32-39 Deurkollekte vandag: Indaba
Wyk
Vir voorbidding
Kontakno
® ® ® ®
Help ons besluit aan wie ons vanuit die erediens ‘n ruikertjie moet stuur
·
· Kantoorure Wo—Vry 09:00—12:00 - Tel no 016 364 1484 / 082 577 1546 Erna Klynhans (koster) · — ·
· ·
-
-
Sondag 05 November a MITS (musiek, IT & Sang) — 07:30 - die voorsang en diens liedere word in plek gekry vir vanoggend se diens. a Gebed bediening—08:45 in die gebed kamer. Enigiemand wat graag wil saam bid, is welkom om by ons aan te sluit. a Blokraad vergadering—soos deur die blokleier gereël.
a BET (bates, eiendom & terrein) 17:00 Woensdag 8 November a Gebedsaksie - 19:00. Kom bid saam met ons vir die geweld, misdaad en droogtes in ons land by NG Meyertonpark soos deur die Sinode versoek.
Vrydag 10 November a FK (finansies) - 09:30 in die kantoor. Enigiemand is welkom om in te skakel.
a Aksie Dienmekaar — 10:00. Is jy 60 en ouer, maar voel nog 21? Kom skakel gerus by ons in!
Mieke Kilian A3 082 476 5716
Philip Kilian A3 082 476 5716
Francois Venter B4 073 238 4206
Jessica Swart E5 079 675 3252
Vier die dag waarop die Here JOU gekies het!
—
Hanlie Henery DEW 083 564 7611
Jeanette Kruger C3 084 300 5186
Hennie Wagner DEW 082 772 8906
Danie Erasmus B2 063 405 0797
Willie le Roux E3 079 665 9799
Sarina Small E1 063 776 1201
Evert v Eyssen D8 060 925 8687
AJ du Plessis E4 079 691 2781
Stompie Hedin DEW 084 482 9244
Des McGeer C4 072 108 9222
‘n Vreugdevolle lewensjaar word jou
toegebid vir 2017 nms Kerkraad & Willie Spamers B3 079 923 2018
Admin Bestuur.
Iets te ete (toebroodjies, geroosterde broodjies, warmbrakke, pasteie, ens) vir ongeveer 50 kinders moet Woensdae oggende 10h00 by die skoolkantoor afgegee
¨
word.
¨
-
¨ ¨ ¨ ¨
Indien u nie beskikbaar is nie, skakel my ¨ asb. by tel no (083 709 3068) - Annatjie ¨
Moenie stilbly en nie iets neem nie,
¨ ¨
want dan moet ek binne minute sorg vir iets te ete wanneer die skool laat weet daar is niks afgegee nie.
¨
Dankie vir u bydrae, dit word werklik waardeer. As die kerk van Christus nie omgee nie, wie sal dan omgee?
¨
¨ ¨ ¨ ¨
¨ ¨ ¨
Indien jou belangstel om deel te word van hierdie uitreikaksie, gee asseblief jou naam vir my deur indien jy kans sien om met hierdie projek behulpsaam te wees. Groete, Annatjie 083 709 3068
¨ ¨ ¨ ¨ ¨ ¨
¨
¨
¨
¨
¨
¨ ¨ ¨
¨ ¨
¨ ¨ ¨ ¨ ¨ ¨ ¨ ¨
¨ ¨ ¨ ¨ ¨
¨ ¨ ¨
¨ ¨ ¨ ¨ ¨ ¨ ¨ ¨ ¨
— —
-
-
-
-
-
-
-
Dankie! Vir elkeen se bydrae aan ons Vader sodat Sy werk hier kan voortgaan!
Ounooi
Eenheid in die kerk
Getuienis taak van Dat die gemeente getroue die kerk: Jesus (voor) bidders sal wees leef!
Bybelgenootskap van SA
Transwêreld-radio Die prediking, kategese en woordbediening gemeente bediening deur landwyd die kerkraad
Die kerk se Dat die Jode in Israel Jesus Vir die slagoffers skendende werk in se redding sal omhels—Rom van verkragting; die wêreld 9-11 M.I.V./Vigs
Wo
Do
Vry
Sa
So
Vir dié in nood; werkloosheid; siekte; huwelik verbrokkeling (noem bynaam)
Vir diensbaarheid aan medegelowiges
Die voortbestaan Dat die gemeente hulle sal van die kerk, maar laat toerus deur die Woord met betekenis: Lig en Heilige Gees vir die nasies
Di
Vir die morele en geestelike herstel van die gesinstruktuur in die land Ouers teenoor kinders / skoonkinders / kleinkinders
Man en vrou in die huwelik
Dat gesinne die erediens as heilsfontein sal herontdek
Dat drankmisbruik Heidene (word en geweld in gesin deur hulle gedrag opset sal afneem geopenbaar)
Teenoor vreemdes in ons onmiddellike omgewing
Teenoor vriende / kennisse
Dat gesinne weer Verhoudinge by tot geloof en diens die werk aan God sal kom
Dat alle kinders Dat gesinne tyd Jesus sal leer ken, aan mekaar sal liefhê en dien afstaan
Vir morele herstel en algehele bekering tot God in Jesus Christus
Vir werkloosheid en armoede in die land
Vir handel, landDat egskeiding sal Verhoudinge met bou, nywerheid en afneem, dat mans skoonfamilie ekonomiese groei getrou sal wees (bynaam)
Vir die premiers en Dat die huwelik in LUK’s in die 9 ere herstel sal provinsies vir word geloof in Jesus Christus
Dat die kerk geloof Dat die lidmate sout en lig in Vir die regering behou te midde die wêreld sal wees spesifiek vir die van foltering President. vir geloof in Jesus Christus
Ma
Dat die president Jesus sal ken en dien—Rom 13
Vir die boere van ons land: bewaring, geloof, seën op werk
-
-
-
-
-
-
–
-
–
-
–
—
Oud na jare, maar jonk van gees? Kom begin gerus weer ’n span “jeugdiges”! Ons fokus op 60jr+-lede, maar enkel en alleenmense van alle ouderdomme is ook meer as welkom om saam te kuier. Ons kuier elke Vrydag om 10:00-12:00, sing, geniet verversings, vier verjaarsdae en groei geestelik.
Ons hanteer herstelwerk, bouwerk, verbetering en verfraaiing. Ons steun swaar op bouers, elektrisiëns, loodgieters, sweisers, nutsmense, argitekte—al kan jy ons net van raad en inligting voorsien, sal dit ook help. Elke kwartaal het ons ‘n werksSaterdag waar die hele gemeente kom hand bysit met talle takies, projekte, basaarprodukte en handvaardighede. Dis vir die hele gesin ‘n diensgeleentheid.
Hierdie kommissie vorm die kerk se regsinligtingsspan. Hulle is verantwoordelik vir die personeel se werkskontrakte. Ons beskerm die personeel en die gemeente waar enige regsaspek sou voorkom. Ons kyk ook om gelukkige werksruimte te bied vir die betaalde en vrywillige personeel. Ons hanteer geskille wat nie onderling opgelos kan word nie en doen ook arbitrasie waar nodig. Ons werk ook saam met die Ring en Sinode se regspan.
Gebed is die brandstof van elke gelowige en gemeente se geestelike engin. Ons streef daarna om die Week van Gebed ‘n praktiese, herhaalbare gesins groeipunt te maak. Ons bied graag gebedswenke, gee idees vir gebeds beoefening tuis, asook om sake vir voorbidding aan gebeds-sirkels deur te gee Kom bid gerus Donderdag aande en Sondag-oggende voor die diens saam met ons in die gebedskamer
Doel: Om te verseker dat alle gelde korrek hanteer word en prosedures duidelik en bekend is. Om te verseker dat amptenare en betrokke persone beskerm is en afwykings van hierdie beleid aangespreek word. Om te verseker dat lidmate se dankoffers ten alle tye bo verdenking hanteer en versorg word. Sodat die gemeente nie beskuldig kan word van misbruik, wanbestuur of ondeursigtige hantering van fondse nie. Lidmate met syfer-aanleg is altyd hier ‘n aanwins.
—
As jy ‘n passie het om die jeug na Jesus te lei, hulle te help met lewensvrae en om ‘n persoonlike verhouding met Hom te ontwikkel en daarin te groei, het ons jou beslis hier nodig! Ons bedien die jeug van geboorte tot direk NaSkool. Ons doen dit deur die groot fokus op geloofsopvoeding te laat val, wat ‘n komponent kategese onderrig het, met ‘n groot deel ondervinding, ervaring en self ontdek. Ons maak gebruik van al 7 maniere van leer (intelligensie modaliteite). Ons bou verder verhoudinge met ons jeug, sodat hulle in hierdie verwarde tyd ‘n betroubare mentor as lewensgids het.
Ons soek raakvatters, flinkdinkers, kreatiewe “muses” en praktiese vasbyters om al ons projekte te laat slaag. Ons bedryf die groot jaarlikse Oesfees (basaar) wat gefokus is op gesinne en waarde vir geld, ook ‘n weeklange stalletjie by Aardklop te Potchefstroom en ‘n paar middag-aand stalletjies by Meyerton se Straat Makiti aan die begin van Desember. Dis nou die EEN bediening waar jy jou kreatiwiteit met oorgawe kan uitleef tot eer van die Here en Sy gemeente!
Musiek: Ons hanteer voorsang, lei mense op om te sing, hanteer Kers– en ander sangdienste, ontwikkel liedere, maak seker ons musiek is van goeie gehalte en versorg die klankverskaffing.
Eredienste: Ons hanteer die elektroniese bord, die rol-afkondigings, die insameling van offergawes tydens eredienste, die uitdeel van nagmaalsmiddele, deurkollektes, inrigting en versiering van die kansel area, briefies vir lidmaat kommunikasie in die banke, lief-en-leed blommetjies wat tydens eredienste uitgedeel word, blommeruikers en –rangskikkings vir verskillende soorte dienste, die inrig en versiering van die ingangsportale, asook die moontlikheid van sagter sitplekke tydens die eredienste.
Leer-en-Aktuele-Sake:
Ons waak saam met die ouderlinge oor die leersuiwerheid van die prediking. Ons ondersoek sake van aktuele belang en vind by die leraar uit watter leerstellige boodskappe hy gaan lewer. Ons neem ook deel aan die deurdenking van die prediking en kyk watter voorstelle ons kan maak om die lidmate te help om die preke meer prakties op voetsoolvlak te verstaan en uit te leef.
Ons bemark die gemeente aan die omgewing en die gemeentelede. Deur die jaar is daar verskeie uitstaande geleenthede waarna ons omsien, veral die Liggiesfees wat gedurende Desember plaasvind. Lidmate met grafiese en bemarkings-vaardighede word dringend hier benodig.
—
— Ons werk met evangelisasie binne die gemeente, die omgewing en met sending na die uithoeke van die aarde. Uitreikgroepe besoek van die instansies waarby ons betrokke is en hierdie instansies lei ook preekbeurte in die gemeente. Jaarliks wy ons 2maande se prediking aan Koninkryksmaand, sodat ons sensitief kan wees vir waar die Here werk. Die Paaswandeltuin en Liggiefees val ook onder hierdie bediening.
Ons bied lewenshulp aan vir lidmate van die gemeente, sowel as inwoners van die omgewing in enige vorm van nood. Soms is dit voedselhulp, ander kere ‘n veilige tuiste, of ‘n oorbrug periode nadat werk verloor is, die hantering van gesinsgeweld, opvoeding in lewenskuns vir gesinne, ens. Ons werk saam met die Sorgforum wat na die breër Meyerton-area kyk, asook NGWelsyn en Staatswelsyn, die besigheidskamer en ander gemeentes om elke unieke gesin optimaal te kan help. Hier’s ‘n liefdevolle, geduldige hart nodig!
Indien jy kans sien om Michelle Donderdae af te los met die klerestoor, kontak haar asseblief op 061 664 3714 Ons is ‘n groepie dinamiese vroue wat spesiale geleenthede vir die vrouelidmate reël. Ons wéét die mans verstaan ons nie aldag nie en daarom fokus ons op sake wat ‘n vrou se hart en menswees raak en op ons unieke behoeftes gemik is. Ons kuier kreatief saam, geniet die spesiale gaste, groei saam en leer sommer terselfdertyd ‘n paar ekstra nuwe vriendinne ken. Moenie skaam wees om by ons in te skakel nie. Die bediening is vir vroue soos jy!
— -
©
Baie dankie aan Jan & André le Grange vir reël van ons baie suksesvolle potjiekoskompetisie!
©
Baie dankie aan Pick ‘n Pay Meyerton, Riversdale Slaghuis & Jacques vd Linden vir die pryse wat hulle geborg het.
©
Baie dankie aan Nelia Miller (Annie se buurvrou) wat die stampmielies gekook het en sy is nie eers ‘n lidmaat nie!
©
Baie dankie aan Denise van Antwerpen wat met die bemarking gehelp het
©
Baie dankie aan Herman & Hettie Venter vir die voorsiening van die hout vir die potjies!
-
· · ·
-
· ·
· · · · · · ·
Help ons om bome te spaar en benut die tegnologie!
—