06 Aug 2017
Die erediens word gelei deur Ds. Pieter du Toit Deurkollekte vandag: FEBA radio
Wyk
Vir voorbidding
Kontakno
® ® ®
Help ons besluit aan wie ons vanuit die erediens ‘n ruikertjie moet stuur
·
· Kantoorure Wo—Vry 09:00—12:00 - Tel no 016 364 1484 / 082 577 1546 Erna Klynhans (koster) · — ·
· ·
-
-
Sondag 06 Augustus a MITS (musiek, IT & Sang) — 07:30 - die voorsang en diens liedere word in plek gekry vir vanoggend se diens. a Gebed bediening—08:45 in die gebed kamer. Enigiemand wat graag wil saam bid, is welkom om by ons aan te sluit. a MELAS — 17:00
Vrydag 11 Augustus a FK (Finansies) — 09:30
—
Johan Higgs D3 082 852 6638
Marietjie Terblanché D3 079 502 0447
Nadia le Roux D7 082 043 7155
Maryke Theron C8 083 575 0481
Zita d’Angelo C7 079 490 6157
Adrian Venter B5 073 113 7341
Cathy Botha B3 071 399 2482
Rosaline Higgs D3 082 843 1220
Werner Redinger C6a 076 787 8655
Vier die dag waarop die Here JOU gekies het! Hannes Judeel C6b 076 411 6928
Nadia Pretorius D7 078 231 2932
-
-
— —
-
-
-
-
-
-
Saam met Moedergemeente en Olyfdal se jeug word die volgende aangebied volgende Vrydagaand.......
*
—
*
—
*
—
*
—
-
Daar is vreeslike interessante boeke beskikbaar. Alle boekwurms word uitgenooi om na die diens te kom loer watter boeke hulle graag sal wil leen. Indien jy tuis boeke het wat jy nie meer wil hê nie, bring dit gerus!
Ons kan die Gees bedroef (Ef. 4:30), hom weerstaan en teenstaan (Hand 7:51; 1 Tess. 5:19) - maar Hy bly! Die Heilige Gees het op Pinksterdag vlees geword; Hy het in ons kom woon, vir altyd. Ons sou nooit kon bely dat Jesus die Christus en die Here is as dit nie vir die Gees se werk in ons is nie. Hier help Efesiërs 2 ons baie. Veral vers 8 (kyk ook by Rom 11:29) leer ons heelwat oor die Gees se werking in ons lewe. Ja, Hy het gekom om te bly. Dit is wel so dat die Gees dikwels ontuis is by ons. Ons weerstaan Hom dikwels, ons bedroef Hom gereeld– maar wat bly, is Hy! Hy gee nooit op nie. Hy hou aan om ons van sonde te oortuig, van wat reg is en van vergifnis (vgl. Joh. 16). Hy bly getrou aan wat Hy as God doen, naamlik om ons te help om die Vader en die Seun beter te ken, lief te hê en te dien. Die Gereformeerdes word dikwels daarvan beskuldig dat ons te min oor die Gees dink en te min oor hom praat. En dalk is sulke beskuldigings geregverdig.... Maar, sal die Gereformeerdes sê, ons het ons redes! En die belangrikste hiervan is sekerlik dit: Wanneer die Heilige Gees ons vervul, ons beheers, dan praat ons ook oor Wie Hy praat, naamlik die Vader en die Seun.
Kan ons maar aanhou om Hom te bedroef en te weerstaan en teen te staan omdat Hy tog sal aanhou bly? Natuurlik nie! So iets grens aan brutale ondankbaarheid. Ja ons sal hom waarskynlik so lank ons leef bedroef—maar ons behoort self daaroor bedroef te wees. Die Gees se bedoeling is om ons lewe vol te maak met die liefde van die Vader en die Seun. Gaan kyk weer by Romeine 5:5. Daar skryf Paulus dat God deur sy Gees sy liefde in ons uitgestort het. Waarom sal ons dan wil aanhou om hom te weerstaan en so ons eie lewe verarm?
Na alles nou gesê is, kan ons dit weet: Die Gees bly, hoe sleg ons Hom ook al behandel. Hy bewys aan ons so lank ons lewe: “So lief het God....” —
Ek verlang na U! Here, ek mis die by-U-wees. U sagte hand om my skouers en U oor teen my hart Ek verlang na U fluistering in my siel. U sagte oë. Stilte. Ek is soekende na U, nie omdat U nie daar is nie, maar omdat ek U miskyk. Ek wil graag meer op die voetpaaie-van-vrede loop, by U waters-van-rus gaan sit, U en myself vind. Leer my die geheim van stil wees en wéét... Van weet: U ís by my. Van meet. - LIG Junie 2017
Marí Jan
Cindy
-
Jan
Annie
—
Monica
-
-
Iets te ete (toebroodjies, geroosterde broodjies, warmbrakke, pasteie, ens) vir ongeveer 50 kinders moet Woensdae oggende 10h00 by die skoolkantoor afgegee word.
Indien u nie beskikbaar is nie, skakel my asb. by tel no (083 709 3068) - Annatjie
-
Moenie stilbly en nie iets neem nie, want dan moet ek binne minute sorg vir iets te ete wanneer die skool laat weet daar is niks afgegee nie.
Dankie vir u bydrae, dit word werklik waardeer. As die kerk van Christus nie omgee nie, wie sal dan omgee? Indien jou belangstel om deel te word van hierdie uitreikaksie, gee asseblief jou naam vir my deur indien jy kans sien om met hierdie projek behulpsaam te wees. Groete, Annatjie 083 709 3068
x x x x x
x
x
x
x
x
x
x
x x x x x
x x x x
x x
¨
x
¨
x
¨
x
¨
x
¨
x
¨
x
¨
x
¨
x
¨
x
¨
x
¨
x
¨
—
¨
¨
¨
¨
¨
¨
¨ ¨ ¨ ¨
¨ ¨ ¨ ¨ ¨ ¨ ¨
¨ ¨ ¨ ¨ ¨ ¨ ¨
¨ ¨ ¨ ¨ ¨ ¨ ¨
–
- -
-
-
-
-
- -
-
-
-
-
-
-
-
-
—
-
· · ·
-
· ·
· · ·
· · · ·
Help ons om bome te spaar en benut die tegnologie!