06 Des 2020
Die erediens word gelei deur Johan Louw Teks: Tema: Kersverhaal Dankoffers word by die deure ingeneem:
Vir voorbidding
Wyk
Kontakno
x
x x
Help ons besluit aan wie ons vanuit die erediens ‘n ruikertjie moet stuur
·
· Kantoorure Wo—Vry 09:00—12:00 - Tel no 016 364 1484 / 082 539 0342 Corrie Louw (koster) · — ·
· ·
-
-
Sondag 06 Des
a Erediens—
09:00
word gelei deur Johan Louw en
die MELAS span—Kerssangdiens.
Maandag 07 Des a Gebedsgroep 06:30 In die konsistorie—enigiemand welkom. Sondag 13 Des a Erediens—
09:00
word gelei deur ds Pieter Muller.
Baie welkom by ons! Soek gerus vir Tommie of Corrie Louw by die inligtingstoonbank op vir ‘n vorm om u attestate aan te vra of skakel die kerkkantoor Dinsdag— 016 364 1484
Tommie en Corrie Louw Gemeente bestuurder / Koster
Indien u ‘n vorm geneem het, onthou asseblief om dit weer in te handig sodat ons by u kan kom kuier.
Neem asseblief kennis dat die kerk nou oor kaart fasiliteite beskik. Dankoffers kan dus Dinsdae of Vrydae vanaf 09:00—12:00 met u bankkaart betaal word.
Indien u nog nie kans sien om na die kantoor te gaan nie, kontak asb. vir Louise om ‘n skakel te kry wat u in die gerief van u huis kan gebruik vir ‘n veilige kaartbetaling—082 821 7493 Kwitansies kan ook uitgereik word indien benodig. Hierdie is ‘n baie gerieflike manier om veral jou tiendemaand se bydrae te gee. Gesels gerus gedurende jou stiltetyd met die Here en hoor wat Hy van jou verwag
—
Zhané Buys B2 083 616 9182
Marlene Pitout D8 082 890 7678
Mieke Nel D2 072 376 9200
Anél Vermeulen C2 082082 383 7527
Alfred Henery D2 082 306 8896
Gerhard Maree B4 071 677 1217
Byron Thompson E1 073 654 6626
Marié van Tonder B2 072 870 2553
Herman Venter A1 083 259 6745
Deon de Beer B1 082 733 0948
Anita Kriel B5 063 131 9033
Marlene v Antwerpen D6 083 321 2722
‘n Vreugdevolle lewensjaar word
jou toegebid vir 2020 nms
Kerkraad & Admin Bestuur.
-
-
x x x
— — —
-
-