06 Mei 2018
Die erediens word gelei deur Ds. Francois v Zyl Teks Deurkollekte vandag: Jeug
Wyk
Vir voorbidding
Kontakno
® ® ® ®
Help ons besluit aan wie ons vanuit die erediens ‘n ruikertjie moet stuur
·
· Kantoorure Wo—Vry 09:00—12:00 - Tel no 016 364 1484 / 082 577 1546 Erna Klynhans (koster) · — ·
· ·
-
-
Sondag 06 Mei a Gebed bediening—08:45 in die gebed kamer. Enigiemand wat graag wil saam bid, is welkom om by ons aan te sluit. a Blokrade—vergader soos deur die blokleier gereël
Donderdag 10 Mei a Hemelvaartdiens—09:00 by AGS Riversdale; 19:00 by Olyfdal
a MITS (musiek, IT & Sang) — 18:30 - die voorsang en diens liedere word in plek gekry vir Sondag se diens.
Sondag 13 Mei a Gebed bediening—08:45 in die gebed kamer. Enigiemand wat graag wil saam bid, is welkom om by ons aan te sluit. a Pinkster begin vanaand by Moedergemeente om 18:30 tot Donderdag 17 Mei. Rudi Muller tree vanaand op a Moedersdag!
Sondag 03 Junie a Gebed bediening—08:45 in die gebed kamer. Enigiemand wat graag wil saam bid, is welkom om by ons aan te sluit. a Kerkraad—17:00. Alle voorsitters van bedieninge, blok– en wyksleiers word versoek om die vergadering by te woon.
—
Magda Vermeulen D7 073 597 9350
Wilma du Plessis C2 082 614 5027
Joggie v Vreden D3 082 065 3086
Susan Erasmus B2 083 519 3829
Wikus Greyling B4 063 680 7517
‘n Vreugdevolle lewensjaar
word jou toegebid vir
2018 nms Kerkraad & Admin Bestuur.
Mekayla Botha B3 083 448 2989
Jacques Gerber E5 073 438 5952
Armand Kruger C6b 082 765 5186
Melissa v Eyssen D8 078 628 7509
Vier jou doop verjaarsdag só: * Gesinslede gee geskenke met geestelike inslag; * Blaai deur foto album en vra jou ouers uit oor jou doop geleentheid, wie daar was, wat jou naam beteken, wat spesiaal was die dag. * Doop jou vingers in ‘n bietjie water. Druk jou nat vingers teen jou voorkop. Onthou daarmee dat God jou eerste gekies het en liefhet.
* Het jy al die Here in jou lewe toegelaat? Het jy Hom al genooi om jou Verlosser te wees? Lees gerus Joh.3:16 en 1:12.
-
-
-
–
a
Louis
Colleen
Mijon
Ché
a
James
Stacey
Tiemeke
Dihandré
Produkte word elke 2de Sondag per SMS versoek. Indien jy meer as dit kan bybring, baie dankie! Ons stuur nie Oesfeeslyste uit nie (daar is wel koevertjies by die I-toonbank beskikbaar vir kontant bydraes). Daar is te min wyksleiers om by elke gesin gereeld te gaan draai. Ons beskou ons lidmate as vrywilliglik hier en neem dus daarmee saam aan dat hulle harte oop is vir ons gemeente en haar funksies. Daarom plaas ons slegs die produkte wat benodig word en glo en vertrou die Heilige Gees sal met elkeen werk om te gee/help waar en wat hy/sy kan.
Die volgende produkte word per tafel benodig:
Iets te ete (toebroodjies, geroosterde broodjies, warmbrakke, pasteie, ens) vir ongeveer 75 kinders moet Woensdae oggende 10h00 by die skoolkantoor afgegee word.
Indien u nie beskikbaar is
© © © © ©
nie, skakel my asb. by tel no (083 709 3068) - Annatjie
© © ©
Moenie stilbly en nie iets neem nie,
©
want dan moet ek binne minute sorg vir iets te ete wanneer die skool laat weet daar is niks afgegee nie.
©
Dankie vir u bydrae, dit word werklik waardeer. As die kerk van Christus nie omgee nie, wie sal dan omgee?
©
Indien jou belangstel om deel te word van
©
hierdie uitreikaksie of saam met
©
iemand ’n beurt wil hê, gee
©
asseblief jou naam vir my deur indien jy kans sien om met hierdie projek behulpsaam te wees. Groete, Annatjie— 083 709 3068
©
© © © © © ©
©
©
©
©
©
©
© © ©
©
©
©
©
©
©
©
©
©
©
© © © © © © © ©
© © © ©
© © © ©
–
-
-
-
-
-
-
-
-
-
-
-
-
-
-
· · ·
-
· ·
· · · · · · ·
Help ons om bome te spaar en benut die tegnologie!