06 Sept 2020
Die erediens word gelei deur Ds Pieter Muller Teks: 1 Kor 3:9-15 Tema: Geloofsekerheid Dankoffers word by die deure ingeneem:
Vir voorbidding
Wyk
Kontakno
x x
As voorsitter van die kerkraad, versoek ek dat elke lidmaat die vrymoedigheid sal neem om ons te laat weet van enige lief en leed. In hierdie tyd het ons mekaar en mekaar se gebede nog meer as vantevore nodig! Ek en my vrou, Corrie, bid elkeen van u en u gesinne die Here se seën toe. - Tommie Louw ·
· Kantoorure Wo—Vry 09:00—12:00 - Tel no 016 364 1484 / 082 539 0342 Corrie Louw (koster) · — ·
· ·
-
-
Sondag 06 Sept
a Erediens—
09:00 Ds Pieter Muller in die kerkgebou
vir 50 lidmate.
Sondag 13 Sept
a Erediens—
09:00 Johan Louwin die kerkgebou vir 50
lidmate.
—
Lettie Esterhuizen D6 078 743 5876
Nerische Kleynhans E5 060 361 6443
Hetta Kroukam C6 076 719 0588
Zandrie Nel D2 072 376 9200
Calinke Fischer D3 079 497 9473
Annatjie v Zyl B1 082 687 8570
Susan Greyling B4 064 686 7182
Frikkie Swanepoel E3 083 366 5218
Coen Kroukamp C6 078 082 1265
Andries v Tonder B2 078 341 6342
‘n Vreugdevolle lewensjaar word jou
toegebid vir 2020 nms Kerkraad & Admin Bestuur.
Vier die dag waarop die Here JOU gekies het! Neil Pitout D8 082 929 4757
Calinke Fischer D3 079 497 9473
Mia-Monét Kruger C6 082 765 5186
Baie welkom by ons! Soek gerus vir Tommie of Corrie Louw by die inligtingstoonbank op vir ‘n vorm om u attestate aan te vra of skakel die kerkkantoor Dinsdag— 016 364 1484
Tommie en Corrie Louw Gemeente bestuurder / Koster
Indien u ‘n vorm geneem het, onthou asseblief om dit weer in te handig sodat ons by u kan kom kuier.
Olyfdal wil almal wat graag op ‘n Donderdag om 10:00 hulle diens wil bywoon, hartlik uitnooi na die nuwe weeklikse geleentheid. Vir meer inligting kan Charlotte geskakel word—016 363 0679 of 078 676 4042.
-
-
-