07 April 2019

Page 1


07 April 2019

Die erediens word gelei deur Casper Muller Teks: Tema: Deurkollekte vandag: Ring

Wyk

Vir voorbidding

Kontakno

® ®

® ®

Help ons besluit aan wie ons vanuit die erediens ‘n ruikertjie moet stuur

·

· Kantoorure Wo—Vry 09:00—12:00 - Tel no 016 364 1484 / 082 539 0342 Corrie Louw (koster) · — ·

· ·

-

-


Sondag 07 April. a Kinderdiens—Casper Muller a Blokraad vergadering—soos gereël deur die ouderlinge Maandag 08 April a Gebed bediening—06:30 in die gebed kamer.

Dinsdag 09 April a Oesfees—19:00 in die saal Vrydag 12 April a Jeug—18:00 in die saal. Kontak Leana / Johan vir vervoer: 082 758 4057

Sondag 14 April. a Erediens—Ds Christman Krige a MELAS—na die diens Donderdag 18 April a FK—09:30 in die kantoor—NEEM KENNIS


Annelie Nel E4 071 856 4941

Tina Greyvenstein B3 084 251 6363

André Jordaan DEW 082 370 2666

Danie Naudé D3 082 533 7744

Johan Venter B1 082 410 7661

Muller Venter C2 083 557 5139

Alet Myburgh E3 079 497 6060

Louis Naudé C2 082 499 6100

Hans Pretorius D7 083 667 4875

Sybrand Steyn B6 074 675 0064

‘n Vreugdevolle lewensjaar

word jou toegebid vir 2019 nms Kerkraad & Admin Bestuur.

Johan du Toit C3 076 850 5557

Carlanda Fischer D3 079 497 9473

Izak v Antwerpen D3 082 850 5512

Jaelyn Thompson E1 072 823 8566

Vier die dag waarop die Here JOU gekies het!


-

© © © © ©


-


-

-

-

-


-

— Wat ‘n ervaring om so met die breek van die nuwe dag, die Here te dank vir Sy grootste offer aan ons! Diegene wat nog nie hierdie ervaring met ons gedeel het nie, is welkom om ons om ongeveer 6:15 Sondag 21 April op die plaas van Marius en Erika Serfontein te ontmoet. Hierdie diens duur nie lank nie (ons is omtrent 6:30 klaar), maar is beslis die moeite werd! Bring ’n fles warm koppie koffie, stoele en kniekombersies saam, maar kom geniet dit saam met ons voor jy weer by ons om 08:30 aansluit vir die gewone oggenddiens.

-


-

-


Frans

Marí

-

Morné

Natashia


-

— Palm Sondag is ‘n Christelike roerende fees wat val op die Sondag voor Paasfees. Die fees herdenk Jesus se intog in Jerusalem, ‘n gebeurtenis wat in al vier kanonieke Evangelies genoem word. Die simboliek van die donkie kan verwys na die Oosterse tradisie dat dit ‘n dier van vrede is, teenoor die perd, wat ‘n dier van oorlog is. Daarom sou ‘n koning te perd ry wanneer hy oorlog verklaar en op ‘n donkie ry om aan die mense te wys hy kom in vrede. Juis omdat Jesus van ‘n donkie gebruik gemaak het, word hy dus as die Prins van Vrede beskou en nie as ‘n

oorlogvoerende koning nie. In baie lande in die Ou NabyeOoste was dit die gewoonte om die pad van iemand wat waardig is van die hoogste eer, op die een of ander manier te dek. 2 Konings 9:13 berig dat Jehu, die seun van Josafat, op hierdie manier vereer is. Beide die Sinoptiese Evangelies en die Evangelie van Johannes berig dat die mense Jesus hierdie vorm van eer betoon het. In die sinoptiese evangelies word daar egter slegs gerapporteer dat die mense hul klere en gesnyde


–


biesies op straat gelê het, terwyl Johannes meer spesifiek die palmblaar noem. Die palmtak was ‘n simbool van triomf en oorwinning in die Joodse tradisie. As gevolg hiervan, het die toneel van die groetende skare met die wuiwende palms en tapyt saam met hulle mantels wat neergelê word, belangrike simboliek. In baie Christelike kerke, word Palm Sondag gekenmerk deur die verspreiding van palmblare (dikwels gekoppel aan kruise) aan die gemeentelede. Aangesien sommige streke se klimaat die verkryging van palmtakke bemoeilik, is palmtakke in hierdie streke vervang met wilger– of ander inheemse bome. Hierdie vervanging

van palmtakke het dan gelei tot ‘n naamsverandering van Palm Sondag deur die algemene term van Tak Sondag. Gaan jy kyk of jy volgende Sondag ‘n tak gaan onthou om saam met ons Jesus se intog te vier?


Þ -

Þ Þ Þ

-


-

· · ·

-

· ·

· · · · · · ·

Help ons om bome te spaar en benut die tegnologie!



Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.