07 Feb 2021
Die erediens word gelei deur Ds. Pieter Muller Teks: Lukas 8:4-15 Tema: Dankoffers word by die deure ingeneem:
Vir voorbidding
Wyk
Kontakno
x x
x
Help ons besluit aan wie ons vanuit die erediens ‘n ruikertjie moet stuur ·
· Kantoorure Wo—Vry 09:00—12:00 - Tel no 016 364 1484 / 082 539 0342 Corrie Louw (koster) · — ·
· ·
-
-
Sondag 07 Feb a Erediens— word gelei deur ds Pieter Muller. a Blokrade vergader na die erediens. Maak asseblief seker u het met al u wyksleiers gekontak om teenwoordig te wees.
Maandag 08 Feb a Gebedsgroep 06:30 In die konsistorie—enigiemand welkom. Dinsdag 09 Feb a Oesfees—Om 19:00 in die saal.
Ons het dringend idees nodig om fondse in te samel. Enigeen is dus welkom om dit by te woon.
Vrydag 12 Feb a FK—09:00 in die kantoor. Enigiemand welkom om in te skakel. a Jeug—18:00 In die kerksaal—almal welkom! Kontak Johan Venter indien jy ‘n vervoerprobleem het—082 410 7661
Saterdag 13 Feb a Kerkwerkdag—07:00. Elkeen wat kan help, word versoek om te kom help om ons terrein en geboue netjies te maak. Wat jy ookal kan doen, bring asseblief jou eie gereedskap/masjinerie.
Sondag 14 Feb a Piekniek erediens (Hoogliedfees)— word gelei deur ds Pieter Muller.
Maandag 15 Feb a Gebedsgroep 06:30 In die konsistorie—enigiemand welkom
—
Denise v Antwerpen D3 083 790 4125
Tinus Beukes D8 083 523 5190
Fleurette Vermaak C3 076 881 5152
Haidee Koen C6 079 591 7478
Mariaan Kok D1 072 400 7392
Hausen Brits DEW 082 770 9699
Gideon Gerber E5 079 818 2289
Willie v Zyl B1 079 687 4661
Theo Geldenhuis E5 Annatjie de Beer B1 071 400 7007 082 753 9518
Amike Fischer D3 079 497 9473
Carlanda Fischer D3 079 497 9473
Manie Kok D1 082 901 4026
Jeané Pitout D8 082 890 7678
Kaylé-Mari v Tonder B2 072 870 2553
‘n Vreugdevolle
lewensjaar word jou toegebid vir 2021
Vier die dag waarop die Here JOU gekies het! Gerrit Bezuidenhout C7 083 255 3520
nms Kerkraad & Admin Bestuur.
-