07 Junie 2020
....kan geluister / gekyk word op: © ©
DSTV kanaal 144 om 09:00 NG Meyerton op You Tube (om ‘n kennisgewing van die nuutste video’s van Moedergemeente te ontvang, klik op die “Subscribe” knoppie)
Vir voorbidding
Wyk
Kontakno
x -
x x x x
As voorsitter van die kerkraad, versoek ek dat elke lidmaat die vrymoedigheid sal neem om ons te laat weet van enige lief en leed. In hierdie tyd het ons mekaar en mekaar se gebede nog meer as vantevore nodig! Ek en my vrou, Corrie, bid elkeen van u en u gesinne die Here se seën toe. - Tommie Louw ·
· Kantoorure Wo—Vry 09:00—12:00 - Tel no 016 364 1484 / 082 539 0342 Corrie Louw (koster) · — ·
· ·
-
-
—
Ruan Kok E4 083 271 6421
Gerrie Steyn C4 073 310 7586
Natanja Jooste D1 079 552 7748
Sam Oosthuizen E4 074 628 9375
Christelle Theron C6 071 673 6361
Zandré Preston C3 076 881 5152
Maruscha Theron C8 083 575 0481
Mathilda Theron C6 082 572 8754
Ian du Toit C1 076 850 5557
Almeine Geyer B4 073 505 1722
‘n Vreugdevolle lewensjaar
word jou toegebid vir 2020 nms Kerkraad & Admin Bestuur.
George Greeff D6 072 107 3300
Kobus Small E1 082 346 0926
Neem asseblief kennis dat die kerk nou oor kaart fasiliteite beskik. Dankoffers kan dus Dinsdae of Vrydae vanaf 09:00—12:00 met u bankkaart betaal word. Indien u nog nie kans sien om na die kantoor te gaan nie, kontak asb. vir Louise om ‘n skakel te kry wat u in die gerief van u huis kan gebruik vir n kaartbetaling—082 821 7493
Annetjie en Piet is steeds (nou nog meer) besig om kospakkies uit te gee. Ons weet baie van ons lidmate word ook op finansiĂŤle gebied deur die grendelstaat geraak. Moet asseblief nie huiwer om vir Tommie, Louise, Annetjie (082 753 9518) of Piet (072 498 1044) te kontak indien u hulp nodig het nie. Ook indien u nog iets tot die koskas kan bydra, kan u hulle gerus kontak.
-
-
—
-