07 Mrt 2021

Page 1

07 Mrt 2021

Die erediens word gelei deur Ds. John Myers Teks: Joh. 11 Tema: Dankoffers word by die deure ingeneem:

Vir voorbidding

Wyk

Kontakno

x x

x

x

Help ons besluit aan wie ons vanuit die erediens ‘n ruikertjie moet stuur

·

· Kantoorure Di & Vry 09:00—12:00 - Tel no 016 364 1484 / 082 539 0342 Corrie Louw (koster) · — ·

· ·

-

-


Sondag 07 Mrt a Erediens — word gelei deur ds John Myers. a Blokrade vergader na die erediens a Kinderkerk—in die jeugsaal. Maandag 08 Mrt

a Gebedsgroep 06:30 In die konsistorie—enigiemand welkom Vrydag 12 Mrt a FK— 09:00 in die kerkkantoor. Enigiemand wat wil kom inskakel is welkom. a Jeug—18:30 In die kerksaal—almal welkom! Kontak Johan Venter indien jy ‘n vervoerprobleem het—082 410 7661.

Sondag 14 Mrt a Erediens — . a Kinderkerk—in die jeugsaal. Maandag 15 Mrt a Gebedsgroep 06:30 In die konsistorie—enigiemand welkom Dinsdag 16 Mrt a Jeug vergadering - 19:00 In die saal—enigiemand welkom.

Vrydag 19 Mrt a Jeug—18:30 In die kerksaal—almal welkom! Kontak Johan Venter indien jy ‘n vervoerprobleem het—082 410 7661.

Onthou ons Oesfees—Saterdag 1 Mei!!


Bianca Fourie D6 074 369 8037

Darius Pretroius E3 082 926 5564

Martin Pretroius E3 082 926 5564

Pieter Scheepers C6 083 487 6531

Pieter Els C2 082 461 2182

‘n Vreugdevolle lewensjaar word jou

toegebid vir 2021 nms Kerkraad & Admin Bestuur.

Johan Schutte E4 071 512 3012

Baie welkom by ons! Soek gerus vir Tommie of Corrie Louw by die inligtingstoonbank op vir ‘n vorm om u attestate aan te vra of skakel die kerkkantoor Dinsdag—016 364 1484 Indien u ‘n vorm geneem het, onthou asseblief om dit weer in te handig sodat ons by u kan kom kuier.

Tommie en Corrie Louw Gemeente bestuurder / Koster

Waar is JY betrokke by die Oesfees?


-

-

Ons sit skielik met niemand om die mengbank en rekenaar tydens eredienste en begafnisse te hanteer nie. Daar word Sondag na die diens opleiding gegee vir diegene wat sou belangstel. Indien daar genoeg mense is wat belangstel, kan ‘n rooster opgestel word sodat een persoon nie elke Sondag diens hoef te doen nie. Indien jy nie Sondag die opleiding kan bywoon nie, maar graag daar betrokke wil raak, kontak asseblief vir Tommie 082 899 5095 of Johan Louw 083 468 3663


-


— Produkte van verlede jaar wat gebring is wat voldoende is en nie nodig is nie:

Produkte hierdie jaar benodig:

x

Kookolie

x

Jellie

x

Tennis Beskuitjies

x

Kondensmelk

x

Marie Beskuitjies

x

Rys

x

Suiker

x

Kits Poeding

x

Ingelegde vrugte

x

Koekmeel

x

Ideal melk

x

Karamel treat

x

Maalvleis

x

Wors

x

Kerrie poeier—matig

x

Chutney—mild

x

Klapper

x

Versiersuiker

x

Botter

x

Eiers

x

Kaneel

x

Kakao

x

Neute

x

Bakpoeier

x

Vla

x

Tuisgemaakte produkte (konfyt, ens.)

x

Tamtiesous

x

Hotdog sous

Indien u mooi en lekker koeke kan bak, maar het nie die finansies om self die produkte aan te koop nie, is u welkom om van die produkte by die kantoor te kom haal.

Onthou, ons is slegs Dinsdae en Vrydae tussen 09:00-12:00 by die kantoor.


Þ -

Þ Þ Þ

-


-

· · ·

-

· ·

· · · · · · ·

Help ons om bome te spaar en benut die tegnologie!


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.