08 April 2018
Die erediens word gelei deur Ds. Francois van Zyl Teks Deurkollekte vandag: Paaswandeltuin
Wyk
Vir voorbidding
Kontakno
® ® ® ® ® ®
Help ons besluit aan wie ons vanuit die erediens ‘n ruikertjie moet stuur
·
· Kantoorure Wo—Vry 09:00—12:00 - Tel no 016 364 1484 / 082 577 1546 Erna Klynhans (koster) · — ·
· ·
-
-
Sondag 08 April a MITS (musiek, IT & Sang) — 07:00 - die voorsang en diens liedere word in plek gekry vir vanoggend se diens. a Gebed bediening—08:45 in die gebed kamer. Enigiemand wat graag wil saam bid, is welkom om by ons aan te sluit. a Kruisverwysing—18:00 by NG Meyerton. Die tema verskil elke week. Na die tyd is almal welkom vir koffie in die konsistorie
Vrydag 13 April a FK (Finansies) - 09:30 in die kantoor. a Aksie Dienmekaar—kontak Nico vir info — 082 822 0485 Sondag 15 April a Poppekas—aangebied deur die kinderkerk a MELAS (Musiek, Erediens, Leer & Aktuele Sake) - 10:30. Sondag 22 April a Doop a Kankerdiens—trek asb iets pienks aan
Carlanda Fischer D3 079 497 9473
Jaylen Thompson E1 083 447 7688
Vier die dag waarop die Here JOU gekies het!
—
André Jordaan DEW 082 370 2666
Danie Naudé D3 082 533 7744
Alet Myburgh E3 079 497 6060
Louis Naudé C2 082 499 6100
Izak v Antwerpen D3 082 850 5512
Cielie Steyn B6 078 020 00431
Johan Venter B1 082 410 7661
Muller Venter C2 083 557 5139
Tina Greyvenstein B3 084 251 6363
Hans Pretorius D7 083 667 4875
Sybrand Steyn B6 074 675 0064
Johan du Toit C3 076 101 1575
‘n Vreugdevolle lewensjaar
word jou toegebid vir 2018 nms Kerkraad & Admin Bestuur.
Produkte word elke 2de Sondag per SMS versoek. Indien jy meer as dit kan bybring, baie dankie! Ons stuur nie Oesfeeslyste uit nie (daar is wel koevertjies by die I-toonbank beskikbaar vir kontant bydraes). Daar is te min wyksleiers om by elke gesin gereeld te gaan draai. Ons beskou ons lidmate as vrywilliglik hier en neem dus daarmee saam aan dat hulle harte oop is vir ons gemeente en haar funksies. Daarom plaas ons slegs die produkte wat benodig word en glo en vertrou die Heilige Gees sal met elkeen werk om te gee/help waar en wat hy/sy kan.
Die volgende produkte word per tafel benodig:
a
Carl
Amanda
Calinke
Carlanda
Amike
a
Andrew
Carlie
-
Tina
a -
Sias
Christelle
Iwan
Chriszaan
a
Danie
Nadia
Danie Jr
Elizma
-