08 Aug 2021
Die erediens word gelei deur Prediker: Ds. John Myers Teks: Openb.: 1:1-20 Tema: Jesus wandel tussen Sy gemeente en Hy hou die leiers in Sy regterhand. Dankoffers word by die deure ingeneem:
Vir voorbidding
Wyk
x x x x
x
Help ons besluit aan wie ons vanuit die erediens ‘n ruikertjie moet stuur
·
· Kantoorure Di & Vry 09:00—12:00 - Tel no 016 364 1484 / 082 539 0342 Corrie Louw (koster) · — ·
· ·
-
-
Sondag 08 Aug a Erediens — word gelei deur ds John Myers. Maandag 09 Aug a Gebedsgroep 07:00 In die konsistorie—enigiemand welkom Vrydag 13 Aug
a FK—09:00 in die kantoor. Ouderlinge / blokleiers word versoek om asseblief die vergadering bywoon. Enigiemand anders wat wil inskakel, is baie welkom.
Sondag 15 Aug a Erediens — word gelei deur ds John Myers Maandag 16 Aug a Gebedsgroep 07:00 In die konsistorie—enigiemand welkom
Baie welkom by ons! Soek gerus vir Tommie of Corrie Louw by die inligtingstoonbank op vir ‘n vorm om u attestate aan te vra, skakel die kerkkantoor Dinsdag— 016 364 1484 of vir Louise 082 821 7493. Indien u ‘n vorm geneem het, onthou asseblief om dit weer in te handig sodat ons by u kan kom kuier.
Tommie en Corrie Louw Gemeente bestuurder / Koster
Ds. John Myers is beskikbaar indien u behoefte het om met ‘n predikant gesels. Kontak hom gerus op 076 457 8693 Ds. John
—
‘n
Vreugdevolle lewensjaar word jou toegebid vir 2021 nms Kerkraad & Admin Bestuur.
¨ ¨ ¨ ¨ ¨ ¨
-
-
¨
Neem asseblief kennis dat die kerk nou oor kaart fasiliteite beskik. Dankoffers kan dus gedurende kantoorure met u bankkaart betaal word. Die bankbesonderhede verskyn op p1 vir direkte inbetaling. Daar is ook ‘n na-ure gleuf in die muur van die kantoor aan Villette straat se kant. Maak net seker u druk die koevertjies mooi diep in. Die kerk se finansies is op die stadium beroerd. Ons sukkel om ons verpligtinge na te kom, veral omdat ons nie dienste kan hou nie. Ons vra dus elke lidmaat wat nog nie ‘n bydrae gelewer het nie, om selfondersoek in te stel en by die Here te hoor wat Hy van u verwag.
-
-
-