08 Maart 2020

Page 1

08 Maart 2020

Die erediens word gelei deur Ds. Christman Krige Teks: Ef. 5:8-18 Tema: Leef in die lig Deurkollekte vandag:

Ring

Vir voorbidding

Wyk

®

Kontakno

®

® ®

Help ons besluit aan wie ons vanuit die erediens ‘n ruikertjie moet stuur

·

· Kantoorure Wo—Vry 09:00—12:00 - Tel no 016 364 1484 / 082 539 0342 Corrie Louw (koster) · — ·

· ·

-

-


Sondag 08 Maart a Erediens— 08:30 Ds Christman Krige—Derde Lydensweek\ a Kinderkerk—besoek Eagle Wings Maandag 09 Maart a Gebedsgroep— 06:30 In die konsistorie—enigiemand welkom.

Woensdag 11 Maart a Gebedsgroep Blok E— 10:00. Skakel Willie of Ria le Roux vir meer inligting—079 665 9799

Vrydag 13 Maart a FK—09:00 in die kantoor. Begroting word bespreek. a Jeug— 18:00 In die kerksaal—almal welkom! Kontak Johan Venter indien jy ‘n vervoerprobleem het—082 410 7661

Saterdag 14 Maart a Kerkwerkdag— 08:00—13:00. Almal wat kan kom help om ons tuin netjies te maak, word versoek om hul grassnyers, randsnyers, grawe, vurke te bring. Met die reën waarmee ons geseënd was, groei alles te vinnig vir ons tuinjong om alleen te hanteer.

Sondag 15 Maart a Erediens— 08:30 Riana Mouton met Krokkie die Krokkodil— Jeugdiens

Neem asseblief kennis dat die kerk nou oor kaart fasiliteite beskik. Dankoffers kan dus gedurende kantoorure met u bankkaart betaal word.


Bianca Fourie D6 074 369 8037

Darius Pretorius E3 082 926 5564

Martin Pretorius E3 082 926 5564

Pieter Scheepers C7 083 487 6531

Pieter Els C2 082 461 2182

‘n Vreugdevolle

lewensjaar word jou toegebid vir 2020 nms Kerkraad & Johan Schutte E4 071 512 3012

Luan Potgieter C3 072 997 0414

— — — — —

Melissa Venter B1 082 758 4057

Admin Bestuur.


Vier jou doop verjaarsdag só: * Gesinslede gee geskenke met geestelike inslag; * Blaai deur foto album en vra jou ouers uit oor jou doop geleentheid, wie daar was, wat jou naam beteken, wat spesiaal was die dag.

* Doop jou vingers in ‘n bietjie water. Druk jou nat vingers teen jou voorkop. Onthou daarmee dat God jou eerste gekies het en liefhet.

Luan Potgieter C3 072 997 0414

* Het jy al die Here in jou lewe toegelaat? Het jy Hom al genooi om jou Verlosser te wees? Lees gerus Joh.3:16 en 1:12.

Baie welkom by ons! Soek gerus vir Tommie of Corrie Louw by die inligtingstoonbank op vir ‘n vorm om u attestate aan te vra of skakel die kerkkantoor Dinsdag— 016 364 1484

Tommie en Corrie Louw Gemeente bestuurder / Koster

Indien u ‘n vorm geneem het, onthou asseblief om dit weer in te handig sodat ons by u kan kom kuier.

Neem asseblief kennis dat die klerebank vanaf Maart slegs die eerste en

laaste Donderdag van elke maand oop sal wees.



-

—


-

–

-


-

-

-

-


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.