08 Oktober 2017
Die erediens word gelei deur Dr. André du Toit Teks Deurkollekte vandag: Huis Meyerton
Wyk
Vir voorbidding
Kontakno
® ® ® ® ® Help ons besluit aan wie ons vanuit die erediens ‘n ruikertjie moet stuur
·
· Kantoorure Wo—Vry 09:00—12:00 - Tel no 016 364 1484 / 082 577 1546 Erna Klynhans (koster) · — ·
· ·
-
-
Sondag 08 Oktober a MITS (musiek, IT & Sang) — 07:30 - die voorsang en diens liedere word in plek gekry vir vanoggend se diens. a Gebed bediening—08:45 in die gebed kamer. Enigiemand wat graag wil saam bid, is welkom om by ons aan te sluit. a Blokvergadering soos deur die blokleier gereël.
Vrydag 13 Oktober a Finansies (FK) - 09:30 in die kantoor a Aksie Dienmekaar — 10:00. Is jy 60 en ouer, maar voel nog 21? Kom skakel gerus by ons in!
Vier jou doop verjaarsdag só: * Gesinslede gee geskenke met geestelike inslag; * Blaai deur foto album en vra jou ouers uit oor jou doop geleentheid, wie daar was, wat jou naam beteken, wat spesiaal was die dag.
* Doop jou vingers in ‘n bietjie water. Druk jou nat vingers teen jou voorkop. Onthou Nollie Brits E6 072 836 9304
daarmee dat God jou eerste gekies het en liefhet.
* Het jy al die Here in jou lewe toegelaat? Het jy Hom al genooi om jou Verlosser te wees? Lees gerus Joh.3:16 en 1:12.
—
Ounooi de Does D3 082 330 0006
Juvan v Antwerpen D3 083 790 4125
Petra Botha B6 082 443 9737
Lee-Ann Kriel E6 083 354 2939
Louise Vermaak E4 082 821 7493
Maureen Kennard C1 082 854 3573
Vicky Maree B4 076 855 4822
Dup du Plessis C2 082 443 4334
Francois Pelser C1 083 434 6599
Ounooi