08 Sept 2019
Die erediens word gelei deur Ds. Stanus Cloete Teks: Filemon:1-25 Tema: Ons geloof bepaal ons verhouding met medegelowiges Deurkollekte vandag: BybelMedia
Vir voorbidding
Wyk
®
Kontakno
® ® ®
®
-
Help ons besluit aan wie ons vanuit die erediens ‘n ruikertjie moet stuur
·
· Kantoorure Wo—Vry 09:00—12:00 - Tel no 016 364 1484 / 082 539 0342 Corrie Louw (koster) · — ·
· ·
-
-
Sondag 08 Sept a Erediens— 08:30 Ds Stanus Cloete a Kinderkerk uitreik na Homewell & Eagle Wings. Borge word gesoek vir die aksie asook hande om met die reëlings te help. Kontak vir Ounooi indien jy kan help—082 330 0006
Maandag 09 Sept a Gebedsgroep—06:30 in die gebedskamer. Koffie en tee beskikbaar.
Vrydag 13 Sept a FK—09:00 in die kerkkantoor. Sondag 15 Sept a Erediens— 08:30 Dr Sampie v Vuuren
Calinke Fischer D3 079 497 9473
Mia-Monét Kruger C6a 082 765 5186
Dean McGeer C4 060 638 1529
Tyler Jv Rensburg C7 Austin Jv Rensburg C7 082 778 9912 082 778 9912
Vier die dag waarop die Here JOU gekies het!
—
Calinke Fischer D3 079 497 9473
Andries v Tonder A1 078 341 6342
Annatjie v Zyl B1 082 687 8570
Hennie v Loggerenberg D1 083 561 7813
Susan Greyling B4 Frikkie Swanepoel E3 064 686 7182 083 365 5218
Willem Fourie D5 082 778 6941
Fruda Geyer D3 063 791 0822
Coen Kroukamp C6b 078 082 1265
Jurie Lourens E6 076 227 6920
‘n Vreugdevolle lewensjaar
word jou toegebid vir 2019 nms Kerkraad & Admin Bestuur.
Pieter Theron C5 060 459 5174
Ek het jou naam in my handpalms gegraveer, - Jes. 49:16
Ons as Traumagroep in Olyfdal Ned Geref Kerk beplan om 'n kursus aan te bied oor vehoudings in die huwelik tussen man en vrou EN tussen ou en meisie. Enige iemand sal daarby kan baat vind, al is die persoon enkel en nie in 'n vaste vehouding op hierdie stadium nie. Ons wil graag op WOENSDAG 11 SEPTEMBER begin by Olyfdal Ned Geref Kerk om 18:00. Die kursus sal dan elke tweede en vierde Woensdag (bv. weer 25 September) aangebied word. Enige een is welkom, van tieners tot afgetredenes. Kursusgangers sal 'n sertifikaat na die tyd ontvang. Die aanbieder is Pastoor Ella Botha. Die koste sal net vir die kursusmateriaal wees, maar dit sal nie meer as R150 wees nie **************** Hierdie is net 'n vriendelike herinnering, dat ons as Traumagroep van Olyfdal Ned Geref Kerk, gratis berading en emosionele ondersteuning aanbied vir persone (Ministry of Presence). Ons doen elke eerste en derde WOENSDAGAAND besoeke vanaf 18:15. As julle enige iemand het wat deur 'n Trauma / Krisis gaan, soos 'n misdaadslagoffer, verhoudingskrisis, bv na egskeiding, dood (na begrafnis), siekte, bv. kanker, ens., is ons bereid om die persoon en sy/haar familie te gaan besoek en ondersteun. Dit sluit hospitaalbesoeke in.
‘n Sangdiens word vir die dag beplan. Enigiemand wat bereid is om te help met voorlesings, kontak asseblief vir Johan Louw
083 468 3663
Neem asseblief kennis dat die kerk nou oor kaart fasiliteite beskik. Dankoffers kan dus gedurende kantoorure met u bankkaart betaal word.
-
-
-
-
Die behoefte aan leiers! Rom12.1-8. As ons leiding gee dan met toewyding. As ons ander help dan met blymoedigheid. Daar is by my geen twyfel nie dat een van die grootste behoeftes van ons dag die behoefte aan kwaliteit leierskap is. Dit geld vir elke duimbreedte van ons bestaan. Dit maak nie saak of dit ‘n land met sy politiek, of ‘n besigheid, ‘n rugbyspan of ‘n huisgesin is nie. Die aanwesigheid of afwesigheid van goeie leierskap sal bepaal watter mate van sukses of geluk so ‘n groep ervaar. Noel Tichy skryf in sy boek The leadership engine dat sy navorsing onder die grootste maatskappye ter wêreld bewys het dat die verskil tussen gemiddelde en bogemiddelde maatskappye gesoek moet word in die tipe leiers wat die maatskappy op elke moontlike bestuursvlak gekweek het. Daarom is dit nie vreemd om te hoor dat iemand soos Jack Welch van General Electric ure van sy tyd bestee om die opleiding van sy leiers in sy maatskappy persoonlik te behartig nie. Toe Moses by sy skoonpa kla dat die volk vir hom te veel geword het, het Jetro hom aangeraai om goeie leiers aan te stel. Jesus het natuurlik dieselfde gedoen met sy dissipels. Leierskap is ‘n gawe van die Heilige Gees, maar is ook iets wat oor ‘n tyd gevorm en ontwikkel word. Gebalanseerde en gemotiveerde leierskap is nie net vir jou besigheid belangrik nie. ‘n Samelewing se geluk hang in hoe mate van sy tipe leiers af
-
–