09 Des 2018
Die erediens word gelei deur Ds. Christman Krige Teks: Matt. 2:1-12 Tema: Besoek uit die Ooste Deurkollekte vandag: Liggiefees
Wyk
Kontakno
Vir voorbidding
® ® ®
-
® ® ® Help ons besluit aan wie ons vanuit die erediens ‘n ruikertjie moet stuur
·
· Kantoorure Wo—Vry 09:00—12:00 - Tel no 016 364 1484 / 082 539 0342 Corrie Louw (koster) · — ·
· ·
-
-
Sondag 09 Des. a Gebed bediening—08:15 in die gebed kamer. Enigiemand wat graag wil saam bid, is welkom om by ons aan te sluit.
Maandag 10 Des. a Gebed bediening—06:00 in die gebed kamer. Donderdag 13 Des a MITS (musiek, IT & Sang) — 18:30 - die voorsang en diens liedere word in plek gekry vir Sondag se diens.
-
-
—
Deon de Beer B1 082 733 0948
Marlene v Antwerpen D5 083 321 2722
Julius Viljoen C3 082 506 6466
Ziona Lemmer C8 082 461 8545
Elize Swanepoel E3 083 366 5218
‘n Vreugdevolle lewensjaar word jou toegebid vir 2018 nms
Kerkraad & Admin Bestuur.
-
-
-
-
-
-
-
-
-
-
-
Ons het soveel nuwe gesinne bygekry die afgelope ruk, dat ons ons lysie vir 2019 weer kan saamstel met nuwe beurte om ons omgewing se kindertjies te help met soms die enigste ete vir die dag. Indien jy belangstel om deel te word van hierdie uitreikaksie of saam met
iemand ’n beurt wil hê, gee asseblief jou naam vir my deur. Ek weet daar val soms iets onvoorsiens voor. As dit jou beurt is, moet asseblief nie stilbly en niks neem nie. Skakel my en ek sal reëlings tref. Iets te ete (toebroodjies, geroosterde broodjies, warmbrakke, pasteie, ens) vir ongeveer 75 kinders moet Woensdae oggende 10h00 by die skoolkantoor afgegee word.
Baie dankie vir al die staatmakers wat gehelp het die afgelope jaar. Vele magies is gevul... Groete, Annatjie—083 709 3068
—
—
—
Arnold Venter, ons karwag, maak seker voertuie is veilig tydens die erediens.
Wanneer jy dus by jou voertuig kom, dink asseblief aan hom en gee hom iets vir sy moeite. Indien jy van Arnold se dienste gebruik wil maak, kontak hom gerus—076 010 9891
© © © © ©
—
Þ -
Þ Þ Þ
-
—
—
—