09 Jan 2022

Page 1

09 Jan 2022

Die erediens word gelei deur Ds Roelf de Wet Skrif: .Matt 2:1-12 Tema: Stel jou koers in op God se GPS Dankoffers word by die deure ingeneem:

Vir voorbidding

Wyk

x x

x

Help ons besluit aan wie ons vanuit die erediens ‘n ruikertjie moet stuur

·

· Kantoorure Di & Vry 09:00—12:00 - Tel no 016 364 1484 / 082 539 0342 Corrie Louw (koster) · — ·

· ·

-

-


Sondag 09 Jan a Erediens — word gelei deur ds Roelf de Wet. Die dames word versoek om ná die diens net ‘n oomblik agter te bly om Februarie se Hoogliedfees te bespreek.

Maandag 10 Jan

a Gebedsgroep — Almal welkom om 07:00. Dinsdag 11 Jan a Jeug — Almal wat ons jeug wil help bedien, is welkom om 19:00. Skakel Leana vir meer inligting—082 758 4057

Sondag 16 Jan a Erediens — word gelei deur ds Roelf de Wet a Blokrade na die erediens of soos deur die Ouderling gereël. a BET (Bates, Eiendomme & Terrein) - 17:00. Vrydag 21 Jan a FK — 09:00 in die kantoor. Enigiemand met finansiële kennis is welkom om in te skakel. Ouderlinge moet asseblief die vergadering bywoon. Diakens wat kan, is welkom.

Sondag 23 Jan a Erediens — word gelei deur ds Bok van Rensburg


‘n

Vreugdevolle lewensjaar word jou toegebid vir 2022 nms Kerkraad & Admin Bestuur.

© ©



Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.