09 Mei 2021
Die erediens word gelei deur Prediker: Andries van Tonder Teks: Luk. 3:6-9 Tema: Ons moet vrugte dra Dankoffers word by die deure ingeneem:
Vir voorbidding
Wyk
Kontakno
x x x
x -
Help ons besluit aan wie ons vanuit die erediens ‘n ruikertjie moet stuur
— —
·
· Kantoorure Di & Vry 09:00—12:00 - Tel no 016 364 1484 / 082 539 0342 Corrie Louw (koster) · — ·
· ·
-
-
Sondag 09 Mei a Erediens — word gelei deur Andries van Tonder Maandag 10 Mei a Gebedsgroep 06:30 In die konsistorie—enigiemand welkom Vrydag 14 Mei
a FK—09:00 in die kantoor. Enigiemand met finansiële kennis is welkom om te kom inskakel. a Jeug—18:30 In die kerksaal—almal welkom! Kontak Johan Venter indien jy ‘n vervoerprobleem het—082 410 7661.
Sondag 16 Mei a Erediens — word gelei deur - ds John Myers. Pinkster begin. Daar gaan gedoop word.
Maandag 17 Mei a Gebedsgroep 06:30 In die konsistorie—enigiemand welkom Vrydag 21 Mei a Jeug—18:30 In die kerksaal—almal welkom! Kontak Johan Venter indien jy ‘n vervoerprobleem het—082 410 7661.
—
Wikus Greyling B4 063 680 7517
Mekayla Botha B3 083 448 2989
Santa Smit C1 084 574 2150
Llewellyn Davies E2 062 589 9026
Babs Visagie C2 060 518 4371
‘n Vreugdevolle lewensjaar
word jou toegebid vir 2021 nms Kerkraad & Admin Bestuur.
Coenraad Swart E5 074 190 5829
Jacques Gerber E5 066 244 5009
Armand Kruger C6 082 765 5186
Melissa v Eyssen C7 063 325 9277
Amike Fischer D3 079 497 9473
Vier jou doop verjaarsdag só: * Gesinslede gee geskenke met geestelike inslag; * Blaai deur foto album en vra jou ouers uit oor jou doop geleentheid, wie daar was, wat jou naam beteken, wat spesiaal was die dag.
* Doop jou vingers in ‘n bietjie water. Druk jou nat vingers teen jou voorkop. Onthou daarmee dat God jou eerste gekies het en liefhet.
* Het jy al die Here in jou lewe toegelaat? Het jy Hom al genooi om jou Verlosser te wees? Lees gerus Joh.3:16 en 1:12.
-
-
-
-
–
-
-
Baie welkom by ons! Soek gerus vir Tommie of Corrie Louw by die inligtingstoonbank op vir ‘n vorm om u attestate aan te vra of skakel die kerkkantoor Dinsdag—016 364 1484 Indien u ‘n vorm geneem het, onthou asseblief om dit weer in te handig sodat ons by u kan kom kuier.
©
©
Tommie en Corrie Louw Gemeente bestuurder / Koster