09 Sept 2018
Die erediens word gelei deur Ds. Christman krige Teks Markus 7:24-30 Tema: Deurkollekte vandag: Bybel-Media
Wyk
Kontakno
Vir voorbidding
® ®
-
®
® ® ®
-
Help ons besluit aan wie ons vanuit die erediens ‘n ruikertjie moet stuur
·
· Kantoorure Wo—Vry 09:00—12:00 - Tel no 016 364 1484 / 082 539 0342 Corrie Louw (koster) · — ·
· ·
-
-
Sondag 09 Sept. a Gebed bediening—08:15 en na tee drink in die gebed kamer. Enigiemand wat graag wil saam bid, is welkom om by ons aan te sluit. a Kruisverwysing—18:00 by NG Meyerton. Die tema verskil elke week. Na die tyd is almal welkom vir koffie in die konsistorie
Maandag 10 Sept. a Gebed bediening—06:00 in die gebed kamer. Donderdag 13 Sept. a MITS (musiek, IT & Sang) — 18:00 - die voorsang en diens liedere word in plek gekry vir Sondag se diens.
Vrydag 14 Sept. a FK (finansies) - 09:30 in die kantoor a Aksie Dienmekaar — 10:00 - in die saal.
Mia-Monet Kruger C6a 082 765 5186
Dean McGeer C4 072 797 3687
Tyler Jv Rensburg C7 082 778 9912
Vier die dag waarop die Here JOU gekies het! Austen Jv Rensburg C7 082 778 9912
—
Annatjie v Zyl B1 082 687 8570
Hennie v Loggerenberg D1 083 561 7813
Susan Greyling B4 064 686 7182
Frikkie Swanepoel E3 083 366 5218
Willem Fourie C2 082 778 6941
Fauda Greyling D3 072 871 5361
Coen Kroukamp C6b 078 082 1265
Andries v Tonder A1 078 341 6342
Jurie Lourens E6 074 717 7342
Pieter Theron C5 060 459 5174
‘n Vreugdevolle lewensjaar
word jou toegebid vir 2018 nms Kerkraad & Admin Bestuur.
Johan Jooste D1 076 323 7407
Neil Pitout DEW 082 929 4757
Kom kuier saam met ons op 6 Oktober by ons Bloeiselfees... Meer inligting sal later deurgegee word. Indien jy betrokke wil raak, kontak vir Leoné by 083 624 0493
-
-
-
· · · · ·
-
-
-
—
SAPD Devine Intervention, ‘’n nuwe stap vir ons SAPD-lede! Daar sal by elke SAPD stasie en sattelietstasie gebedsgroepe gevorm word. Die sake waarvoor hulle vra vir voorbidding, is die volgende:
Þ Þ Þ Þ Þ Þ Þ
Armoede Alkohol en Dwelmmisbruik Bendes Bende geweld Leierskap Misdaad in ide algemeen SAPD en polisiëring
-
-
-
-