10 April 2022
Die erediens word gelei deur Ds. John Myers Skrif: : Luk. 22:39-53 Tema: Die duisternis wil die mens vernietig, maar Jesus bring altyd lig en lewe Deurkollekte: Ring
Wyk
Vir voorbidding
x x x
x
·
· Kantoorure Di & Vry 09:00—12:00 - Tel no 016 364 1484 / 082 539 0342 Corrie Louw (koster) · — ·
· ·
-
-
Sondag 10 April a a a a a
Erediens — word gelei deur ds John Myers. Kategese—voor, tydens en ná die diens MELAS (musiek, erediens) na die diens. Blokrade vergader na die diens, BET ( bates, eiendom & terrein) 17:00 Maandag 11 Aprill
a Gebedsgroep — Almal welkom om 07:00. Dinsdag 12 Aprill a FK (finansies) — 10:00 in die kantoor. Sondag 17 April a Dagbreekdiens 06:00 — word gelei deur ds John Myers. a Erediens 09:00— word gelei deur ds John Myers Vrydag 22 April a Jeug — Almal welkom om 18:00. Skakel Johan in vervoer benodig word—082 410 7661
—
‘n
Vreugdevolle lewensjaar
word jou toegebid vir 2022 nms Kerkraad & Admin Bestuur.
—
Vier die dag wat die Here JOU gekies
het as Syne!.
Het jý al die Hére gekies? Hoe wys jy jou dankbaarheid?
-
Ds. John Myers is beskikbaar indien u behoefte het om met ‘n predikant gesels. Kontak hom gerus op 076 457 8693
—
Ds. John
–
-
— Produkte hierdie jaar benodig:
x
Jellie
x
Kondensmelk
x
Rys
x
Kits Poeding
x
Koekmeel
x
Kookolie
x
Tennis Beskuitjies
x
Marie Beskuitjies
x
Suiker
x
Ingelegde vrugte
x
Ideal melk
x
Karamel treat
x
Maalvleis
x
Wors
x
Kerrie poeier—matig
x
Chutney—mild
x
Klapper
x
Versiersuiker
x
Botter
x
Eiers
x
Kaneel
x
Kakao
x
Neute
x
Bakpoeier
x
Vla
x
Tuisgemaakte produkte (konfyt, ens.)
x
Tamatiesous
x
Hotdog sous
Indien u mooi en lekker koeke kan bak, maar het nie die finansies om self die produkte aan te koop nie, is u welkom om van die produkte by die kantoor te kom haal.
Onthou, ons is slegs Dinsdae en Vrydae tussen 09:00-12:00 by die kantoor. Koeverte vir kontant donasies by die Inligtingstoonbank (I-toonbank) beskikbaar.