10 Des 2017— 07 Jan 2018
Die erediens word gelei deur Ds Willie du Toit Teks Deurkollekte vandag: Liggiefees
Wyk
Vir voorbidding
Kontakno
® ® ® ® ®
Help ons besluit aan wie ons vanuit die erediens ‘n ruikertjie moet stuur
·
· Kantoorure Wo—Vry 09:00—12:00 - Tel no 016 364 1484 / 082 577 1546 Erna Klynhans (koster) · — ·
· ·
-
-
Sondag 10 Desember a MITS (musiek, IT & Sang) — 07:30 - die voorsang en diens liedere word in plek gekry vir vanoggend se diens. a Gebed bediening—08:45 in die gebed kamer. Enigiemand wat graag wil saam bid, is welkom om by ons aan te sluit. a Buitediens—11:00 aan huis van Oom Danie & tannie Susan Erasmus. Dr André sal die diens lei en Nagmaal bedien.
— ©
—
—
—
— — — —
©
—
—
©
— —
— —
—
©
— —
©
— —
©
— —
—
—
—
—
—
Deon de Beer B1 082 733 0948
Marlene v Antwerpen D5 083 321 2722
Julius Viljoen C3 082 506 6466
Ziona Kostanjevec C8 082 461 8545
Elize Swanepoel E3 083 366 5218
—
Sandra venter B1 082 441 2343
Jaylen Thompson E1 083 447 7688
Bart Vermeulen C1 082 383 7527
Anna Pretorius D7 083 667 4875
Jaco Kroukam C6b 083 686 4908
Magda Riese C8 076 884 0467
Peter Scheepers C7 082 741 4760
Leon vd Berg D1 082 578 7645
George Lotter C3 082 821 9936
‘n Vreugdevolle lewensjaar word jou
toegebid vir 2017 nms Kerkraad & Admin Bestuur.
—
Ampie Botha E2 074 489 8806
Dawie Dreyer C2 081 383 4115
Nadia Pretorius D7 078 231 2932
Martie Fourie B5 073 113 7341
Nico Groenewald C6a 078 537 6656
Bianca McGeer C4 072 689 8256
Nicky-Lee Nel D6 072 376 9200
Julanda Pretorius E3 082 798 0938
Jaqueline Thompson E1 083 447 7688
Lizette v Eyssen D8 078 693 0176
Hettie VenerB1 082 577 8749
Zandré v Antwerpen D3 083 790 4125
Zené v Niekerk E4 071 512 3012
Rochelle Spamers B3 072 352 2500
Emmie Allman B2 073 270 0857
‘n Vreugdevolle
lewensjaar word
jou toegebid vir Rentia Kennedy C2 074 080 8136
Linda Koen C8 084 568 7634
Manie Schwenn D1 072 328 7497
2017 nms
Kerkraad &
Admin Bestuur.
—
Annie Pretorius B2 072 498 1044
Jeaniviwe Harding C7 061 199 1900
Edna Lubbe B4 073 165 5496
John-Henry Koen C6b 079 591 7478
Isak v Antwerpen D5 082 324 0227
Wynand vd Berg A3 083 709 3068
Zanko v Antwerpen D3 083 790 4125
Manny Nunes D5 082 331 9141
Sunelda Vermeulen C1 082 383 7527
Rothea de Beer B1 084 647 9028
Marius Jardin D3 061 481 6136
Janie Lieuwes E1 076 610 3550
Rouxna Muller DEW 072 583 7157
Annatjie Jv Rensburg C1 082 458 3757
Abeline Peens C6b 071 381 9295
‘n Vreugdevolle
lewensjaar word
jou toegebid vir Kaylie Venter B5 073 113 7341
Joey Leonard D8 084 725 3617
Louis Nagel C1 062 524 0845
2018 nms
Kerkraad &
Admin Bestuur.
Karel Lubbe C8 082 407 8591
Rozaan Lubbe C8 082 407 8591
Tia Sibthorpe B6 060 972 0106
Cornel vd Merwe C8 072 227 4938
Jurie Lourens E3 074 717 7342
Vier jou doop verjaarsdag só: * Gesinslede gee geskenke met geestelike inslag; * Blaai deur foto album en vra jou ouers uit oor jou doop geleentheid, wie daar was, wat jou naam beteken, wat spesiaal was die dag. * Doop jou vingers in ‘n bietjie water. Druk jou nat vingers teen jou voorkop. Onthou daarmee dat God jou eerste gekies het en liefhet. * Het jy al die Here in jou lewe toegelaat? Het jy Hom al genooi om jou Verlosser te wees? Lees gerus Joh.3:16 en 1:12.
Joseph Mohr, die skrywer van die kerslied Stille Nag (Stille Nacht! Heilige Nacht) is op 11 Desember 1792 gebore. Hierdie Oostenrykse priester, tesame met Franz Gruber, skep die geliefde en unieke Kerslied wat mense se harte regoor die wêreld aangryp. Die lied is in baie tale vertaal. Besoek enige van die onderstaande ska-
kels vir meer inligting. Afrikaanse lirieke vir Stille Nag Engelse lirieke (Silent Night) Wysie van Stille Nag silentnight.web.za
Volgens oorvertelling stel die bekende Francis van Assisi die eerste staltoneel op in 'n grot naby Greccio. Hierdie gelowige is ook bekend vir sy gebede soos die gebed vir vrede. Vir die volledige gebed blaai om.
Mag ‘n ieder en ‘n elk ‘n vreedsame feestyd ervaar.
Vir Christene is kerse die simbool dat Jesus die Lig van die wĂŞreld is. In Europa plaas Christene soms nog kerse in kershouertjies in vensterbanke en selfs op bome in die plek van kersliggies. Die vlammende lig van die kers is die simbool van die Lig van hoop wat Christus in die donker wĂŞreld gebring het.