10 Feb 2019
Die erediens word gelei deur Andries van Tonder Teks: Rom 1:13-17 Tema: Waarin glo jy? Deurkollekte vandag: SorgAksie
Wyk
Kontakno
Vir voorbidding
® ® ® ® ®
Help ons besluit aan wie ons vanuit die erediens ‘n ruikertjie moet stuur
—
·
· Kantoorure Wo—Vry 09:00—12:00 - Tel no 016 364 1484 / 082 539 0342 Corrie Louw (koster) · — ·
· ·
-
-
Sondag 10 Feb a Gebed bediening—08:15 in die gebed kamer. Enigiemand wat graag wil saam bid, is welkom om by ons aan te sluit. a Kruisverwysing—18:00—Moedergemeente
Maandag 11 Feb. a Gebed bediening—06:00 in die gebed kamer. a Nuwe intrekkers byeenkoms—18:30 in die saal Vrydag 15 Feb. a FK—09:30 in die kantoor a Aksie Dienmekaar—09:30 in die saal. Al ons gryse jeug is welkom om by ons te kom aansluit. Indien daar vervoer benodig word, skakel gerus vir Nico: 082 822 0485
Saterdag 16 Feb. a Kerkwerkdag—08:00—13:00. Kom help asseblief met herstel& en instandhoudingswerk by ons geboue.
Sondag 17 Feb a Gebed bediening—08:15 in die gebed kamer. Enigiemand wat graag wil saam bid, is welkom om by ons aan te sluit. a Hoogliedbrunch—kaartjies by Annatjie vd Berg beskikbaar @ R60pp a Willie en die wenspan—09:00 by Moedergemeente. Ons kinderkerk gaan daar kuier. Ouers wat wil help om die kinders soontoe te vervoer, kan Ray of Ounooi kontak: 082 330 0006 a Kruisverwysing—18:00—Moedergemeente
—
Haidee Koen C6b 079 591 7478
Mariaan Kok D1 072 400 7392
Louis Labuschagne D3 076 781 5468
Jeané Pitout DEW 082 890 7678
Hausen Brits DEW 082 770 9699
Gideon Gerber E5 079 818 2289
Morné Posthumus D8 081 394 0115
Petroné Theron C6b 071 532 3959
Kaylé-Mari v Tonder A1 072 870 2553
Willie v Zyl B1 079 687 4661
‘n Vreugdevolle lewensjaar
word jou toegebid vir
2019 nms Kerkraad & Tyler Gagiano E2 078 812 7934
Gerrit Bezuidenhout C8 083 255 3520
Gert Geldenhuis E5 082 351 9310
Admin Bestuur.
Vier die dag waarop die Here JOU gekies het!
-
©
-
-
-
-
-
-
Leana
Morné
—
Ray
Ounooi
Het jy die gawe van ‘’n mooi stem ontvang? Kom loof die Here uit dankbaarheid daarvoor deur in te skakel by ons voorsangers. Kontak Hennie—083 561 7813