10 Jan 2021
Die erediens word gelei deur Geen diens a.g.v nuwe COVID-19 regulasies Teks: Tema: Dankoffers word by die deure ingeneem:
Vir voorbidding
Wyk
Kontakno
x x
x
Help ons besluit aan wie ons vanuit die erediens ‘n ruikertjie moet stuur ·
· Kantoorure Wo—Vry 09:00—12:00 - Tel no 016 364 1484 / 082 539 0342 Corrie Louw (koster) · — ·
· ·
-
-
Sondag 10 Jan Erediens— Geen diens a.g.v nuwe COVID-19 regulasies Maandag 11 Jan a Gebedsgroep Geen byeenkoms a.g.v nuwe COVID-19 regulasies. Dinsdag 12 Jan
a Jeug vergadering Geen byeenkoms a.g.v nuwe COVID-19 regulasies.
Vrydag 15 Jan a FK—09:00 in die kantoor. Enigiemand welkom om in te skakel. Sondag 17 Jan a Erediens— word gelei deur ds Pieter Muller. a Blokrade vergader na die erediens. Maak asseblief seker u het met al u wyksleiers gekontak om teenwoordig te wees.
Maandag 18 Jan a Gebedsgroep 06:30 In die konsistorie—enigiemand welkom Neem asseblief kennis: Enige verrigtinge wat na 15 Januarie beplan is, is nog onderhewig aan wat die president Vrydag 15 Januarie gaan deurgee. Bid asseblief saam dat ons wel weer dienste sal kan hou
Baie welkom by ons! Soek gerus vir Tommie of Corrie Louw by die inligtingstoonbank op vir ‘n vorm om u attestate aan te vra of skakel die kerkkantoor Dinsdag— 016 364 1484
Tommie en Corrie Louw Gemeente bestuurder / Koster
Indien u ‘n vorm geneem het, onthou asseblief om dit weer in te handig sodat ons by u kan kom kuier.
—
Rothea de Beer B1 084 647 9028
Marius Jardin D3 061 481 6136
Janie Lieuwes E1 076 610 3550
Rouxna Muller D8 083 783 2401
Kaylie Venter B5 073 113 7341
Chantal Byliefeldt E3 076 620 1467
Armand Kruger C6 082 765 5186
Hennie Botes D6 071 237 1296
Abeline Peens C6 071 381 9295
‘n Vreugdevolle lewensjaar
word jou toegebid vir
2021 nms Kerkraad & Admin Bestuur.
Vier jou doop verjaarsdag só: * Gesinslede gee geskenke met geestelike inslag; * Blaai deur foto album en vra jou ouers uit oor jou doop geleentheid, wie daar was, wat jou naam beteken, wat spesiaal was die dag.
* Doop jou vingers in ‘n bietjie water. Druk jou nat vingers teen jou voorkop. Onthou daarmee dat God jou eerste gekies het en liefhet.
Divan Jardin D3 061 483 5431
* Het jy al die Here in jou lewe toegelaat? Het jy Hom al genooi om jou Verlosser te wees? Lees gerus Joh.3:16 en 1:12.
-
-
-
—
-